# Sokker: South American governing body, Conmebol has proposed an expansion to 64 teams for the 2030 World Cup, hosted by Spain, Portugal and Morocco, with matches also being played in Argentina, Paraguay and Uruguay. Next year’s tournament in Northern America will be the first with 48 teams. Conmebol president Alejandro Dominguez believes a tournament […]
# The Rural Health Advocacy Project says the hiring of one-thousand-650 healthcare workers is vital progress. Executive director Russell Rensburg says rural areas should be a priority. Health minister Aaron Motsoaledi confirmed the approval of posts for doctors, nurses, and specialists. Spokesperson Palesa Chidi says that the move supports HIV and TB efforts. She stressed […]
# Die Rural Health Advocacy Project sê die aanstelling van een duisend-650 gesondheidswerkers is belangrike vordering. Uitvoerende direkteur, Russell Rensburg het ’n beroep gedoen dat plattelandse gebiede voorkeur moet geniet. Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het die goedkeuring van poste vir dokters, verpleegkundiges en spesialiste bevestig. Woordvoerder Palesa Chidi sê dat hierdie stap MIV- […]
# Die Azanian People’s Organisation en Vryheidspark bied vandag in Pretoria ʼn kransleggingseremonie aan om die lewe en nalatenskap van eerwaarde Basil Manning te herdenk. Manning, wat op 21 Oktober 2023 dood is, was die eerste voorsitter van die tussentydse sentrale komitee van die verbanne Black Consciousness Movement of Azania toe dit in 1980 in Londen […]
# The Azanian People’s Organisation and Freedom Park will be hosting a wreath-laying ceremony in Pretoria today to commemorate the life and legacy of reverend Basil Manning, who passed away on 21 October 2023. Manning was the first chairperson of the interim Central Committee of the exiled Black Consciousness Movement of Azania when it was launched in London […]
# Die Mining Affected Communities United in Action sê die regering beskerm magtige mynondernemings terwyl arm en informele mynwerkers as misdadigers beskou word. Hulle voer aan die voorgestelde veranderings aan onwettige mynbouwette bevoordeel ryk maatskappye en ignoreer ernstige misdade wat deur groot mynondernemings gepleeg word. Magnificent Mndebele van die voorspraakgroep vra die omvattende vervolging van […]
# Die Alliance for a Green Revolution in Africa en die Inter-American Institute for Cooperation on Agriculture het ’n memorandum van verstandhouding onderteken om landbousamewerking regoor Afrika en die Amerikas te versterk. Met COP30 en die G20 wat voorlê, mik die ooreenkoms daarop om voedselsekerheid, klimaatsoptrede en handel te bevorder. Manuel Otero van die instituut […]
# Die munisipale vakbond Samwu het steun uitgespreek vir Stad Tshwane se 2025-planne om dienslewering te verbeter, infrastruktuur te herstel en sy finansies te stabiliseer. Die vakbond sê egter dat werkers steeds wag op agterstallige salarisverhogings van 2021 en 2023. Volgens Samwu se streekssekretaris, Donald Monakhisi, sal werklike vordering eers plaasvind wanneer werkers regverdig behandel […]
# Die ANC-jeugliga het die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, se aankondiging van een-duisend-650 nuwe gesondheidsorgposte verwelkom. Dit sluit een-duisend-200 dokters, 200 verpleegsters en 250 ander gesondheidsorgwerkers in. Die Liga sê dit is ‘n oorwinning vir openbare gesondheid en die bemagtiging van die jeug, want dit skep noodsaaklike geleenthede vir jong mediese werkers. Die liga […]