# Die ANC in Ekurhuleni het die brandstigting by die kantore van Binnelandse Sake in Germiston ten sterskte veroordeel en dit beskryf as kriminele optrede, aangehits deur ontevrede betogers wat uit huise geskop word. Streeksekretaris van die ANC, Jongizizwe Dlabathi, vra vir vinnige polisieoptrede om die oortreders voor die hof te bring. Dlabathi beskryf die […]
# Die Gautengse bestuurder van Binnelandse Sake, Mamokubung Moroke, het bevestig daar is groot skade by die Germiston-kantoor, veral by behuisingsadministrasie en immigrasiedienste op die eerste verdieping. Die kliëntediensgebied met slim-ID’s en paspoorte het wel nie gebrand toe betogers die gebou aan die brand gesteek het nie, maar het waterskade opgedoen. Moroke het aan SABC […]
# The case against an Eldorado Park man accused of the assault, rape and murder of his four-year-old daughter has been postponed to Monday for a formal bail application. The National Prosecuting Authority confirmed the charges against him have increased to five. The mother also appeared in the Protea Magistrate’s Court. The media have been barred […]
# Action Society says repeated legal delays in the case of deputy president Paul Mashatile’s eight VIP protection officers, are an abuse of the justice system. The organisation condemned the accused’s legal team for claiming insufficient evidence, causing the trial to be postponed to 11 September due to missing court transcripts. Action Society spokesperson Juanita […]
# Die DA sê die minister van Landbou, John Steenhuisen, se sterk leierskap is noodsaaklik om werksgeleenthede te beskerm en Suid-Afrika se landbouhandel te bevorder te midde van die 30-persent Amerikaanse tarief. Die party sê onder Steenhuisen se leiding het nuwe markte vir avokado’s, mielies, beesvleis en ander produkte in Asië en die Midde-Ooste geopen. […]
# Die voorsitter van die EFF in Gauteng, Nkululeko Dunga, het die brandstigting by die Germiston-kantore van Binnelandse Sake veroordeel terwyl die stad probeer om onwettige inwoners uit munisipale behuising in Pharoe Park te sit. Dunga het beklemton die uitsettings is gemik op diegene wat nie huur, heffings of eiendomsbelasting betaal nie, en alternatiewe behuising […]
# Provincial Home Affairs manager, Mamokubung Moroke, has confirmed major damage at the Germiston office, especially at housing administration and immigration services on the first floor. While the client service area with smart IDs and passports was spared when protestors set the building alight, water damage occurred there. Speaking to SABC News, Moroke says birth […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê die regering sal die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente stabiliseer en binne drie maande ‘n nuwe volhoubare studentebefondsingsmodel ingebruik neem. Manamela het op ‘n nuuskonferensie gesê dit is daarop gemik om betroubare finansiële ondersteuning vir studente te verseker en toegang tot naskoolse onderwys te […]
# Nuwe navorsing deur Stellenbosch Universiteit toon ‘n sterk verband tussen alkoholgebruik en huishoudelike brande in Kaapstad. Gedurende Suid-Afrika se eerste Covid-19 verbod op alkohol in April 2020, het huishoudelike brande met 32-persent afgeneem, en in informele nedersettings ‘n vermindering van 28-persent getoon. Die studie wys daarop dat alkohol mense se oordeel beïnvloed en veral […]