# South African second lady, Humile Mashatile, says she is pleased with organisation such as The Pink Forum’s children’s outreach programme making a difference in children’s lives. Mashatile and deputy minister in the Presidency, Kenny Morolong, in partnership with the forum handed over one-thousand-200 pairs of school shoes, sanitary pads to learners at Mashemong Primary […]
# Die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid het ‘n ondersoek van stapel gestuur na die oorsaak van ‘n ligte vliegtuigongeluk, wat die lewe van ‘n vlieënier in Pretoria-Oos geëis het. Die Slick 540-vliegtuig het van die Kitty Hawk-vliegveld vertrek voordat dit minder as vyf kilometer van die vliegveld af neergestort het. Saaca se woordvoerder, Sisa Majola, sê die […]
# The South African Civil Aviation Authority has launched an investigation into the cause of a light aircraft crash, which claimed the life of a pilot in Pretoria East. The Slick 540 aircraft departed from the Kitty Hawk Airfield before crashing less than 5-kilometre from the airfield. Saaca spokesperson Sisa Majola says the Accident and […]
# Gevegte tussen pro-regeringsmagte en M23-rebelle het Goma in die ooste van Kongo getref, volgens Reuters wat Saterdag met inwoners gepraat het. Beide kante gee mekaar die skuld vir die ergste geweld in die gebied se grootste stad sedert rebelle in Januarie dit ingeneem het. Die omvang van die aanvalle was nie onmiddellik duidelik nie. […]
# KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, verwelkom die Chinese regering se skenking van een-miljoen-rand vir rampverligting. Dis deel van die Chinese regering se pogings om die mense van KZN te ondersteun. Die departement se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê die Chinese mense verstaan die verwoesting wat natuurrampe veroorsaak en die […]
# Die Stad Tshwane het die suksesvolle verkryging en byna volledige aflewering van 120 nuwe voertuie aangekondig wat daarop gemik is om dienslewering in sleutel munisipale departemente te bevorder. Hierdie kritieke belegging spog met die polisie se handelsmerk op, is ten volle toegerus met brandstofbeheer- en opsporingstelsels en weerspieël sy vaste verbintenis tot die professionalisering […]
# The City of Tshwane has announced the successful acquisition and near-complete delivery of 120 new vehicles aimed at boosting service delivery across key municipal departments. This critical investment, which includes branded, fully equipped vehicles fitted with fuel management and tracking systems, reflects its firm commitment to professionalising the public service and building a well-resourced […]
# The EFF has condemned US president Donald Trump for the disruption he has caused to the global economy. The party view his utterances against South Africa as part of a premeditated strategy to impose sanctions on the country and political leadership. The EFF’s spokesperson, Sinawo Thambo also condemns its strategy of imperialism:
# Die EFF veroordeel president Donald Trump van Amerika omdat hy volgens hulle die wêreldekonomie ontwrig. Die party sê sy uitsprake teen Suid-Afrika is deel van ʼn voorafbeplande strategie om sanksies teen die land en sy politieke leierskap in te stel. Die EFF-woordvoerder Sinawo Thambo veroordeel ook wat hy noem Amerika se strategie van imperialisme: