# Die DA in Gauteng sê leerders word die geleentheid ontsê om Kodering en Robotika, Rekenaartoepassingstegnologie en Inligtingstegnologie te leer weens ‘n massiewe tekort aan onderwysers. Die DA se Michael Waters sê volgens die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, is daar ‘n tekort aan 300 Kodering- en Robotika-onderwysers, 36 onderwysers vir Inligtingstegnologie en 35 vir […]
# Rugby: New Zealand’s governing body will have a new CEO from next year. New Zealand Rugby confirmed Mark Robinson’s departure at the end of the year, saying he will join his family in Australia afterwards. It describes him as a proud former All Black who has made a massive contribution to the game. Robinson […]
# Die Departement van Verdediging en Militêre Veterane betreur die dood van die voormalige Hoof van die Suid-Afrikaanse Leër en senior uMkhonto weSizwe-bevelvoerder, Luitenant-Generaal Gilbert Lebeko Ramano. Ramano is in 1939 in Sophiatown gebore en is Sondag op 85-jarige ouderdom oorlede. Hy het ‘n sleutelrol gespeel in Suid-Afrika se gewapende stryd en militêre integrasie ná […]
# The government has begun an interactive nationwide roadshow to roll out the 500-million-rand Spaza Shop Support Fund. Johannesburg Economic Development director Benji Seitlhamo says six-million-rand has already been disbursed to participating spaza shops across the country. He says the sessions aim to guide shop owners on accessing grants and low-interest loans to formalise and grow […]
# Die Ouditeur-generaal van Lesotho, Paul Letlela, het vertragings en wanbestuur van twee groot projekte gekritiseer. Die Koninklike Paleis wat binne drie jaar voltooi moes wees, is na berigte 15 jaar later steeds nie voltooi nie. Die Lesotho-elektrisiteitsonderneming is intussen ook onder die loep geneem en het dringende regstappe gedoen om te keer dat die […]
# Sokker: Mamelodi Sundowns is op pad na Amerika vir die Klub-Wêreldbekertoernooi wat die 15de van die maand begin. Die span speel in Groep F teen Dortmund, Fluminense en Ulsan en skop die 18de af teen Ulsan. Die span het wel die eindstryd van die CAF Kampioeneliga teen Pyramids verloor, maar hoofafrigter, Steve Komphela, sê […]
# The Eastern Cape Transport Department says the Lootsberg Pass on the N9 between Graaff Reinet and Middelburg has been closed to traffic as the snow continues to fall in the province. The South African Weather Service issued a warning of snowfalls that will be disruptive, affecting traffic flow over mountain passes. The department’s spokesperson, […]
# Die DA sê hulle het aan die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, en die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid, Themba Matlou, geskryf om te verseker dat begunstigdes wat die biometriese verifikasieproses voltooi, nie sonder hul toelaes gelaat word nie. Bridget Masango van die DA sê hulle het klagtes ontvang […]
# The DA in Gauteng says learners are being denied the opportunity to learn Coding and Robotics, Computer Applications Technology and Information Technology due to a massive shortage of teachers. The DA’s Michael Waters says according to Education MEC, Matome Chiloane, there is a shortage of 300 Coding and Robotics teachers, 36 teachers for Information […]