# Die G20-vergadering oor gesondheidsorgstelsels in Afrika, gehou in Johannesburg, sal ’n strategiese openbare-privaat vennootskap bekendstel om plaaslike farmaseutiese vervaardiging te bevorder. Suid-Afrika, as vanjaar se G20-gasheer, beklemtoon die vasteland se gesondheidsorgsekerheid en die vermindering van afhanklikheid van eksterne markte vir farmaseutiese hulpbronne. President Cyril Ramaphosa, as die Afrika-Unie se Pandemie-Reaksiekampioen, vra vir Afrika-gegronde oplossings. […]
# Magalies Water has reduced water hyacinth coverage in Hartbeespoort dam to 10.48-percent, a major win in its Water Resource Management Plan. Working with the Department of Water and Sanitation, Magalies Water says it used advanced strategies, including nano-bubble technology, to curb the invasive plant. Despite past coverage exceeding 25-percent, the Rustenburg-based utility says its […]
# City of Tshwane technicians are nearing completion of repairs at Brakfontein Substation, which was damaged by fire on 3 April. Spokesperson Lindela Mashigo says five of eight panels have passed safety tests, but the remaining faulty panels are delaying full restoration. Mashigo says power can’t be switched on until all panels are safe and […]
# President Cyril Ramaphosa has appointed former deputy Finance minister Mcebisi Jonas as his special envoy to the US. He will represent South Africa’s diplomatic and economic interests, engaging with US government officials and business leaders to strengthen bilateral ties. Presidency spokesperson Vincent Magwenya says Jonas previously served as one of the president’s investment envoys […]
# Twee talentvolle argitektuurstudente aan die Universiteit van die Vrystaat, Jeanré Erasmus en Gustav Pretorius, het nasionale lof verwerf deur die gesogte Italiaanse Ontwerpersdag 2025-kompetisie te wen. Hul vernuwende uitstalruimte, geïnspireer deur ‘n dinamiese keramiekbeeldhouwerk van die bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar Andile Dyalvane, The Dancer, het die beoordelaarspaneel bekoor om die top-eerbewyse te ontvang. Daar was 45 inskrywings vanaf 140 […]
# Die eThekwini Munisipaliteit het die Durbanse strande bekendgemaak wat gedurende Paasfees vermy moet word weens swak watergehalte. Strande met hoë vlakke van E. coli sluit in Laguna, Winklespruit en Doonside. Hierdie sluitings is deel van die deurlopende besoedelingskrisis wat die munisipaliteit ondervind. Watergehalte-toetse word weekliks uitgevoer en huidige uitslae toon dat agt strande uitstekende […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor ’n onlangse studie van die Universiteit Stellenbosch wat toon dat 50-persent van onderwysers die beroep wil verlaat weens uitermatige werkslading. Die vakbond vra die Departement van Basiese Onderwys om aandag te gee aan die administratiewe las wat onderrigtyd verminder. Die departement word aangemoedig om meer administratiewe personeel […]
# Parliament’s Defence and Military Veterans Portfolio Committee says investor confidence is at risk due to weakened security. Chairperson Dakota Legoete highlighted a 50-billion-rand funding loss to the South African Defence Force over 15-years, calling it a constitutional concern. Legoete told Newzroom Afrika that a strong defence force is key to safety and economic growth. […]
# Die Gautengse Drankraad het 1,5-miljoen-rand bestee aan 25 hofsake, met 21 wat hy verloor het en vier waarin ‘n skikking bereik is. Volgens die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile, spruit die sake uit vertragings in die verwerking van dranklisensie-aansoeke, wat die hele provinsie raak en werksverliese veroorsaak het. Die drankraad se versuim om […]