# Minister of Justice and Constitutional Development minister, Mmamoloko Kubayi, has expressed deep concern following a violent incident at Maponya Mall in Soweto, where one person was killed and several others injured. Kubayi condemned attacks on e-hailing operators, calling them violations of constitutional rights.The minister urged healthy competition in the transport sector and pledged government […]
# Die voormalige Springbok-speler en afrigter van Westelike Provinsie, Dawie Snyman, is in die ouderdom van 76 jaar dood. News24 berig Snyman, wat tussen 1972 en ’77 tien toetse vir Suid-Afrika gespeel het, is verlede maand met leukemie gediagnoseer. Hy word onthou vir die reeksoorwinning oor die All Blacks in 1976 en vyf agtereenvolgende Curriebeker-titels […]
# Former Springbok player and Western Province coach Dawie Snyman has passed away at the age of 76 years. According to News24, Snyman, who played ten tests for South Africa between 1972 and 1977, was diagnosed with leukemia last month. He is remembered for the 1976 All Blacks series win and five straight Currie Cup […]
# Die Ministerie van Vervoer het die moord op ‘n e-taxi-bestuurder by Maponya Winkelsentrum in Soweto, Gauteng, sterk veroordeel en noem die geweld onaanvaarbaar. Die regering werk saam met die taxibedryf om bedryfslisensies te digitaliseer om geweld aan te pak en roeteverwante geskille te verminder. Die ministerie se woordvoerder, Collen Msibi, sê nuwe regulasies vir […]
# Brittanje se ekonomie het bo verwagting presteer in die tweede kwartaal, nadat dit die uitwerking van Amerikaanse tariewe en ‘n hoër sakebelasting moes absorbeer. Die bruto binnelandse produk het met 0,3-persent gegroei in die tydperk van April tot Junie, wat ontleders se voorspellings van 0,1-persent oortref het, nadat dit 0,7-persent in die eerste kwartaal […]
# The Ministry of Transport has strongly condemned the killing of an e-hailing driver at Maponya Mall in Soweto, Gauteng, calling the violence unacceptable. The government is working with the taxi industry to digitise operating licences to tackle violence and reduce route-related conflicts. Ministry spokesperson Collen Msibi says new regulations for e-hailing services are also […]
# Die polisie in Limpopo het bevestig vier gevangenes en ‘n polisiebeampte is vanoggend dood toe ‘n polisievangwa buite Mookgopong in Limpopo omgeslaan het. Die polisiewoordvoerder, Hlulani Mashaba sê die voertuig het gevangenes van Mokopane na Mookgopong vervoer vir ‘n hofverskyning toe die voorval plaasgevind het. Owerhede ondersoek die oorsaak van die ongeluk.
# Limpopo police have confirmed that four inmates and a police officer died this morning after a police van overturned outside Mookgopong in Limpopo. Police spokesperson Hlulani Mashaba says the vehicle was transporting inmates from Mokopane to Mookgopong for a court appearance when the crash occurred. Authorities are investigating the cause of the accident.
# AfriForum het ‘n dringende beroep op die Tshwane-munisipaliteit gedoen om die Wolwespruit-vleiland deurlopend skoon te maak. Die munisipaliteit het onlangs talle plakkers hervestig, maar volgens AfriForum was dieselfde mense plus talle ander weer terug in die gebied. AfriForum maan dit skep dit ’n presedent vir alle toekomstige pogings om onwettige besetters van eiendomme in […]