# The Freedom Front Plus in Ekurhuleni says the National Energy Regulator of South Africa has not received a formal notification from the metro regarding the suspension of the fixed electricity tariff charge. Last month, mayor Nkosindiphile Xhakaza resolved to suspend the implementation of the tariff charge of 126-rand, following protest action in Tembisa. The […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê kragonderbrekings wat sedert die begin van die jaar in Kempton Park voorgekom het, tel op na byna ʼn maand. Jean Kriek van die party sê teen middel Augustus het inwoners en sakeondernemings vanjaar al kragonderbrekings beleef wat gelykstaande is aan 24 dae, 18 ure en 30 minute. Hy sê […]
# The City of Tshwane’s Energy and Electricity Business Unit will carry out a three-day maintenance work on the Kentron Substation in Centurion from today until Thursday. Maintenance will last for at least eight-hours each day. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says the maintenance work will result in a power supply interruption in the areas that […]
# The Congress of the People says it strongly condemns the lawlessness shown by rogue elements within the taxi industry. This includes the recent killing of an e-hailing driver at the Maponya Mall in Soweto, and reports of violence, threats and harassment of private drivers and passengers. COPE’s acting deputy general secretary, Arthur Ketile, says […]
# The Freedom Front Plus in Ekurhuleni says power outages experienced by Kempton Park since the beginning of the year add up to nearly one month. The party’s Jean Kriek says by mid-August of this month, residents and businesses have experienced outages equal to 24 days, 18-hours-and-30-minutes. He says cable theft and vandalism remain the most […]
# Die Kaapstadse Metropolisie het 65 verdagtes in hegtenis geneem en twee-duisend-699 boetes uitgereik tydens weeklikse patrollies. In Observatory het die hond Virus gehelp om dwelms ter waarde van meer as 13-duisend-rand te vind wat in ‘n voertuig in Observatory versteek was. Dit het gelei tot die arres van ‘n 41-jarige man. Die burgemeesterskomiteelid vir […]
# Die SAKP waarsku die nasionale demokratiese rewolusie verkeer in gevaar as gevolg van ‘n groeiende regse invloed in die politiek en die ekonomie. Die party het die eerste nasionale dialoogproses gekritiseer as gebrekkig en eksklusief, wat talle stemme, insluitend sy eie, nie by die besprekings ingesluit het nie. Die party vra dringende optrede om […]
# Die leier van RISE Mzansi, Songezo Zibi, sê die nasionale dialoog was ‘n belangrike platform vir Suid-Afrikaners om hulle kommernisse buite partyvergaderings uit te spreek. Zibi het beklemtoon dat burgers gereeld die geleentheid moet kry om opinies direk met leiers te deel. Hy waarsku egter dat om bloot resolusies te aanvaar nie op hul […]
# Die president van Oekraïne, Volodymyr Zelensky, sê Rusland moenie vir aanvalle beloon word nie. Dit volg nadat die Amerikaanse president, Donald Trump, Oekraïne gedruk het om toegewings te maak in ruil vir vrede. Zelensky is tans in Washington vir gesprekke met Trump, waaraan Europese leiers ook sal deelneem. Dit volg ná Vrydag se beraad […]