# Franse gesondheidsorgwerkers en gesinslede van kollegas wat selfdood gepleeg het, het strafregtelike klagtes ingedien teen twee ministers oor die dodelike werksomstandighede in openbare hospitale. Frankryk se openbare hospitale is die afgelope dekades gedwing om hul uitgawes ingrypend te sny, en dokters en verpleegsters kla al lank oor te min personeel en onvoldoende betaling. Negentien […]
# Die Global Initiative Against Transnational Organised Crime is in rou oor die dood van senior misdaadkenner Jenni Irish-Qhobosheane, wat Saterdag in ’n motorongeluk in Johannesburg, Gauteng, gesterf het. Sy was ’n bekende navorser wat vir meer as 30 jaar aan georganiseerde misdaad en polisiëring in Suid-Afrika gewerk het. Irish-Qhobosheane het ook die burgerlike sekretariaat […]
# Road Accident Fund CEO Collins Letsoalo says he remains undeterred amid a Special Investigating Unit probe into alleged irregularities surrounding a 79-million-rand office lease awarded to Mowana Properties. Addressing media alongside senior officials, Letsoalo dismissed the allegations as attacks stemming from his efforts to recover billions lost to fraud. He emphasised that the investigation […]
# Die Polisie en Gevangenisse se Burgerregte-unie het die uitsonderlike pogings van wetstoepassingsagentskappe geprys ná die suksesvolle ontdekking van geheime dwelmlaboratoriums in Standerton, Mpumalanga. POPCRU-woordvoerder, Richard Mamabolo, sê die operasie, wat in April verlede jaar begin het, het gelei tot ’n reeks hoëprofiel-arrestasies en beduidende beslagleggings vroeër hierdie maand. Hy sê daar is beslag gelê […]
# ActionSA calls for urgent fiscal discipline following revelations that the government spent three-billion-rand on foreign missions in the past financial year. The party says the Department of International Relations and Cooperation maintains 115 diplomatic offices worldwide, many in countries with little strategic benefit. It also flagged duplication of embassies in several countries, including the […]
# French healthcare workers and relatives of colleagues who killed themselves have filed a legal complaint against two ministers over “deadly working conditions” in public hospitals they say are causing suicides. France’s public hospitals have been forced to drastically slash spending in recent decades, and doctors and nurses have long complained of insufficient staffing and […]
# Magalies Water het die voorkoms van waterhiasinte in die Hartbeespoortdam tot 10,48-persent verminder, ‘n groot oorwinning vir sy Waterhulpbron-bestuursplan. Magalies Water het in samewerking met die Departement van Water en Sanitasie, gevorderde strategieë, insluitend nano-borrel-tegnologie gebruik, om die indringerplant uit te wis. Die Rustenburg-gebaseerde nutsdiens sê al het die vorige dekking 25-persent oorskry, het […]
# Tegnici van die Stad Tshwane is amper klaar met herstelwerk aan die Brakfontein-substasie, wat op 3 April in ’n brand beskadig is. Woordvoerder Lindela Mashigo sê vyf van die agt panele het veiligheidstoetse geslaag, maar die oorblywende foutiewe panele vertraag die herstelwerk. Mashigo sê die krag kan nie aangeskakel word voordat al die panele […]
# Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi het in sy provinsiale rede beweer sy regering het ‘n suksesvolle township-bakkerybedryf geskep. Die realiteit is egter, alhoewel die bakkerye inderdaad die 22-duisend brode per dag kon bak soos Lesufi beweer het, kon hulle nie toegang tot die mark kry nie en nie ‘n enkele brood […]