# Munisipale vakbonde betwis ‘n Arbeidshof-beslissing wat die Stad Tshwane se weiering gedeeltelik steun om loonverhogings in 2021 en 2023 in te stel. Die hof het ‘n vrystelling vir die 2023-verhoging toegestaan en die 2021-saak na die bedingingsraad terugverwys. Die vakbonde sê die beslissing ondermyn kollektiewe bedinging en bemagtig werkgewers om die ooreenkomste te systap. […]
# AfriForum sê hulle is bekommerd oor die misleidende boodskappe wat die regering oor die toenemende waterkrisis in Gauteng versprei. Die parlementêre portefeuljekomitee oor Water en Sanitasie het verlede week ‘n beroep op inwoners gedoen om water spaarsamig te gebruik en verbruik dringend tot wêreldverbruiksstandaarde te verminder. AfriForum se Marais de Vaal sê die voortdurende […]
# Die Stad Tshwane sê byna 250-miljoen-rand is nodig om 63 sinkgate regoor die metro te herstel. Dit volg na nog ‘n sinkgat op die hoek van Burgerlaan en Langebrinkweg gevorm het, wat sommige huishoudings afsny en noodsaaklike dienste ontwrig. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê hulle probeer sinkgate as ‘n […]
# Municipal unions are challenging a Labour Court ruling that partly supported the City of Tshwane’s refusal to implement wage increases in 2021 and 2023. The court granted an exemption for the 2023 increase and sent the 2021 matter back to the bargaining council. Unions say the ruling undermines collective bargaining and empowers employers to […]
# Die Wes-Kaapse regering moedig Parkwood se agterplaasinwoners aan om op die Stad Kaapstad se behuisingslys te registreer. ‘n Beplande behuisingsprojek in die naburige Ottery kan tot vierduisend-500 behuisingseenhede bied, insluitend ten volle gesubsidieerde eenhede. Die provinsiale regeringswoordvoerder, Melchior Botes, spoor inwoners aan om te verseker dat hulle op die behuisingsdatabasis is om te kwalifiseer. […]
# AfriForum says it is concerned about the misleading narrative pushed by government entities regarding the escalating water crisis in Gauteng. Last week, the Parliamentary Portfolio Committee on Water and Sanitation appealed for residents to use water sparingly and urgently reduce consumption to global norms. AfriForum’s Marais de Vaal says these ongoing appeals are based […]
# The City of Tshwane says nearly 250-million-rand is needed to fix 63 sinkholes across the metro. This comes as another sinkhole has formed at the corner of Burger Avenue and Langebrink Road, cutting off some households and disrupting essential services. Mayoral committee member for Corporate and Shared Services, Kholofelo Morodi, says they are pushing for […]
# Die Stad Tshwane waarsku inwoners van Montana teen misleidende WhatsApp-inligting oor watervoorsiening in die gebied. Daar is berigte oor water wat verkleur in Streek 2, Montana, en omliggende gebiede. Die metro sê hierdie berigte kom op ʼn tydstip waar beplande instandhouding aan die grootmaat-waterstelsel gedoen word in die reservoir wat die Montana-area voorsien. Hy […]
# Die Stad Kaapstad se Direktoraat vir Stedelike Mobiliteit beplan die opgradering van padinfrastruktuur in Muizenberg. Die doel is om die plaaslike padnetwerk se kapasiteit te vergroot en openbare vervoer te verbeter. Die eerste openbare inligtingsdag word Woensdag aangebied en die publiek word aangeraai om dit by te woon. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob […]