# The GOOD Party says it will formally respond to Cape Town Speaker Felicity Purchase’s attempt to avoid accountability by insisting that Thursday’s council meeting remain on a virtual platform. The meeting will see a second motion of no confidence brought against the speaker. GOOD’s Jonathan Cupido says the Rules of Order adopted by council […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, het onttrek aan die gemengde dubbelspel van die Amerikaanse Ope. Dit is verwag, nadat hy weens griep handdoek ingegooi het in die eindstryd van die Cincinnati Ope, en daarmee die titel aan die Spanjaard Carlos Alcaraz besorg het. Sinner sê hy gaan nou daarop fokus om gesond te word […]
# Tennis: World number one Jannik Sinner has withdrawn from the mixed doubles at the US Open. It was expected after the Italian retired in the first set of the Cincinnati Open final due to flu, handing the title to Spaniard Carlos Alcaraz. Sinner says he will now turn his attention to his health with […]
# President Cyril Ramaphosa lei ‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging in Japan wat aan die negende Tokio Internasionale Konferensie oor Afrika-ontwikkelingsberaad sal deelneem. Die beraad, wat môre in Yokohama begin, sal fokus op innovering, handel, vrede en stabiliteit. Suid-Afrika sal Japan se steun vra vir infrastruktuur, gesondheid, en sekerheid as deel van Agenda 2063. Woordvoerder van die […]
# Die Mededingingskommissie sê jurisdiksie kragtens die Mededingingswet is hoofsaaklik statutêr. Senior advokaat Tembeka Ngcukaitobi het aan die Konstitusionele Hof gesê die Wet is van toepassing op alle ekonomiese bedrywighede in Suid-Afrika, en selfs in die buiteland indien dit die Republiek raak. Hy voer aan dat markte grense ignoreer, en beklemtoon die Wet maak voorsiening […]
# Die Suid-Afrikaanse Meter-Taxi en e-Taxi Vereniging het hom daartoe verbind om saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi-raad te werk om die vervoersektor veiliger te maak na die e-taxi aanval by die Maponya-winkelsentrum in Soweto. Die vereniging werk saam met die privaat sektor om veiligheid, nakoming, en innovering te verbeter. Die voorsitter van die vereniging, […]
# Afgetrede regter van die Konstitusionele Hof, Sisi Khampepe sê die nuwe regterlike kommissie van ondersoek na beweerde inmenging in waarheid- en versoeningsake dui op ‘n hernude toewyding aan die waarheid, geregtigheid en versoening. Khampepe het by die Hector Pietersen Gedenkteken in Soweto, Gauteng, die paneel wat haar bystaan, voorgestel. Dit sluit in afgetrede regterpresident […]
# Die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens het ‘n reuse plan van stapel gestuur om teen die 2025/2026-boekjaar sy toksikologie-agterstand met die helfte te verminder. Die plan sluit nuwe laboratoriumtoerusting, bykomende tegniese personeel en toegewyde verwerkingseenhede in beide Johannesburg en Pretoria in Gauteng in om die ou sake afsonderlik van nuwes te verwerk. Die woordvoerder, Mzi Gcukumana, sê […]
# President Cyril Ramaphosa has arrived in Japan to lead South Africa’s delegation at the 9th Tokyo International Conference on African Development Summit. The summit, which begins tomorrow in Yokohama, will focus on innovation, trade, peace, and stability. South Africa will push for Japan’s support on infrastructure, health, and security under agenda 2063. Presidency spokesperson […]