# Die Kommunistiese Party van Swaziland sê hy is bekommerd oor die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se aanhoudende goedkeuring van Koning Maswati die derde, na wie hulle verwys as ‘n diktator en sy Tinkhundla regime. Die volg nadat Mswati as die adjunkvoorsitter van die SAOG Troika aangestel is. Woordvoerder van die party, Simphiwe Dlamini, sê Mswati se […]
# Statistieke Suid-Afrika sê inflasie het in Julie tot ‘n tien-maande hoogtepunt van 3,5-persent gestyg, nadat dit in Junie drie-persent was. Huishoudelike voedselbegrotings bly onder druk, met voedsel en nie-alkoholiese drankies wat tot 5,7-persent verhoog het. Beesvleispryse het die afgelope jaar met bykans 29-persent gestyg, terwyl groente 14,6-persent meer is. Ricado Johnson van Statistieke Suid-Afrika […]
# The Forum for South Africa says it is deeply concerned by recent revelations that a delegation from the Transport Department undertook a trip to France, especially since nearly 600-thousand South Africans are still waiting for their driver’s licence cards. The forum’s leader, Tebogo Mashilompane, says this scandal comes at a time when ordinary South […]
# Statistics South Africa says inflation has risen to a ten-month high of 3.5-percent in July, up from three-percent in June. Household food budgets remain under strain, with food and non-alcoholic beverage inflation accelerating to 5.7-percent. Beef prices have risen nearly 29-percent over the past year, while vegetable inflation reached 14.6-percent. Stats SA’s Patrick Kelly […]
# Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid in Kaapstad, JP Smith, het drie arrestasies bevestig ná ‘n poging tot ‘n rooftog wat op DA-LP’s in Philippi gemik was. Voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Polisie, Ian Cameron, het ‘n skoot afgevuur en een verdagte gewond wat nou onder polisiebewaking in die hospitaal is. Kringtelevisie-beeldmateriaal het tot […]
# The Ngwathe Local Municipality has lost its bid to appeal, leaving the Free State High Court’s ruling in AfriForum’s favour, which dissolves the council and orders provincial intervention. Judge JP Daffue confirmed that the municipality’s mismanagement, financial crisis, and inability to deliver basic services justify provincial oversight. AfriForum’s Corne Cronje says the party welcomed […]
# Die DA sê die Gautengse provinsiale regering se Versnelde Grondvrystellingsprogram het dramaties misluk om sy doelwitte te bereik. Die program is in 2018 van stapel gestuur om die armes te bemagtig deur grondbesit en ontwikkelingsgeleenthede. Mervyn Cirota van die DA sê van die twee-duisend-200 erwe wat deur die program aan inwoners in Palm Ridge […]
# The Communist Party of Swaziland says it is concerned about the Southern African Development Community and its endorsement of what it calls the dictator King Mswati III and his Tinkhundla regime. This comes after SADC appointed Mswati as the deputy chairperson of the SADC Organ Troika. The party’s spokesperson Simphiwe Dlamini says Mswati rule […]
# Suid-Afrika se rooivleisbedryf worstel steeds met ‘n bek-en-klouseer-uitbreking, wat vererger word deur ‘n tekort aan entstowwe. Die uitvoerende hoof van Rooivleisbedryfsdienste, Dewald Olivier, sê die huidige uitbreking is beperk tot sekere gebiede, en inperkingsones en bewegingsbeperkings is ingestel om verdere verspreiding te beperk. Hy sê hulle is bekommerd oor die landwye tekort aan entstowwe. […]