# South African veteran actress, Meme Ditshego, died in hospital yesterday at the age of 60 following a short illness. She is best known for her role as Joyce Mlambo in The Coconuts, Afrikaans drama series Sterk Skemer, Erfsondes, Soul Buddyz, Muvhango, Kompleks and Skeem Saam amongst others. She has been described as a legendary comedic talent […]
# Die opperhoof van die Bakgatla Ba Kgafela-kultuurgemeenskap, Kgosikgolo Kgafela Kgafela die Tweede, en AfriForum het ‘n geskiedkundige samewerkingsooreenkoms in Kaapstad onderteken om vrede, kulturele onafhanklikheid en samewerking te bevorder. Die ooreenkoms fokus op selfbestuur, kulturele bewaring, landbou-ontwikkeling en wedersydse respek. Kgafela sê die ooreenkoms respekteer die opofferings van voorouers en is daarop gemik om […]
# National Police Commissioner Fannie Masemola has launched Operation Shanela two in Cape Town, in the Western Cape. Addressing police officers, he urged them to act firmly against crime and ensure community safety. Masemola instructed officers to enforce liquor and firearms laws, act against extortionists, and arrest those with outstanding warrants:
# Die UDM sê die 70ste herdenking van die Vryheidsmanifes bied ‘n oomblik vir besinning en herverbintenis. Die Vryheidsmanifes is in 1955 in Kliptown aanvaar en het die hoop van ‘n volk onder beleg verwoord. Die UDM-leier Bantu Holomisa sê sedertdien is die manifes in die steek gelaat weens korrupsie, mislukte leierskap en ‘n regering […]
# Die DA het die leierskap van die Laingsburg-munisipaliteit in Wes-Kaap oorgeneem na ‘n suksesvolle mosie van wantroue teen burgemeester, Amanda Kleinbooi van die Patriotic Alliance en adjunkburgemeester Samuel Laban van die Karoo Democratic Force ingedien is. Die DA het Aletta Theron as burgemeester aangestel met Lindi Potgieter as die adjunkburgemeester. Tertuis Simmers van die […]
# Die DA in Gauteng het die provinsiale Onderwysdepartement veroordeel oor onbetaalde rekeninge nadat 525 skole sonder elektrisiteit of water gelaat is. Sergio Isa dos Santos van die DA sê 398 geen-fooi skole is die ergste geraak, met sommige leerders wat langer as ‘n maand in die donker en in onveilige omstadighede moes leer. Hy […]
# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling waarsku teen onwettige rehabilitasiesentrums wat kwesbare lewens in gevaar stel. Dit is vandag Internasionale Dag Teen Dwelmmisbruik en Suid-Afrika sluit aan by die res van die wêreld met verrigtinge in Standerton, Mpumalanga. Die departement sê Standerton is ‘n berugte brandpunt vir dwelmsmokkelary en daar was die afgelope tyd verskeie […]
# The DA has taken over leadership of the Laingsburg municipality in the Western Cape following a successful motion of no confidence against former mayor, the Patriotic Alliance’s Amanda Kleinbooi, and the Karoo Democratic Force’s Samuel Laban as deputy mayor. The party has appointed Aletta Theron as the new mayor and Lindi Potgieter as deputy […]
# The Bakgatla Ba Kgafela cultural community’s paramount chief Kgosikgolo Kgafela Kgafela II and AfriForum have signed a landmark treaty in Cape Town to promote peace, cultural autonomy, and cooperation. The agreement focuses on community self-sufficiency, cultural preservation, agricultural development, and mutual respect. Kgafela says the treaty honours ancestral sacrifices and aims to protect property […]