# Die Stad Kaapstad is bekommerd oor die onwettige eletrisiteitskoppelings wat inwoners van die informele woongebied Monwabisi Gebied 4 by die rioolpompstasie in Swartklipstraat in Tafelsig maak. Die burgemeesterskomteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die onwettige koppelings hou ernstige veiligheidsrisiko’s vir die gemeenskap in en benadeel die werking van die pompstasie. Hy moedig […]
# The Freedom Front Plus says it notes Emfuleni mayor, Sipho Radebe, is seemingly overjoyed by the resolution of the deadlock between the municipality and Rand Water over water debt. Emfuleni paid 660-million-rand to Rand Water to lift the bulk water supplier’s attachment of the municipality’s current account. The FF Plus’ Gerda Senekal says the […]
# Nationwide Vala Umgodi operations resulted in the arrest of one-thousand-183 suspects for various criminal offences between the first to the 17th of this month. These suspects were arrested for offences including attempted murder, possession of unlicensed firearms, illegal mining, including the illegal possession of gold-bearing material, and contravention of the Immigration Act. Police spokesperson, […]
# Die DA in die Wes-Kaap het die meer as 48-miljoen-rand belegging van die provinsiale Departement van Infrastruktuur in jeugontwikklingsprogramme, verwelkom. Die belegging is tussen die 2022/2023 en 2025/2026 boekjare. Dit sluit in die Masakh’iSizwe-beurs, die Nasionale Jeugdiens, Kontrakteurontwikkeling en die inisiatief Youth in the Built Environment. Dirk Wessels van die DA sê drie-duisend-288 jongmense […]
# Die BRICS-sakeraad se jaarvergadering in Brasilië het vordering met ekonomiese hervorming toegelig, met sy jaarverslag wat 47 privaat sektor-geleide projekte en strategiese aanbevelings oor sleutelsektore uiteensit. Dit sluit in ‘n voorstel vir ‘n geïntegreerde regulatoriese raamwerk vir voedselsekerheid en ‘n gekoördineerde hernubare energiestrategie. Die vergadering het ook ‘n baanbreker-witskrif hersien wat vaardigheids- en tegnologietekorte […]
# SECTION27 en die Kankervereniging het die Hooggeregshof in Gauteng se dringende uitspraak om kankerpasiënte se reg tot gesondheidsorg te beskerm, verwelkom. Het hof het opdrag gegee dat die Departement van Gesondheid in Gauteng moet bly by die voorwaardes van ‘n vorige uitspraak oor bestraling onkologiedienste aan kankerpasiënte, hangend die uitspraak van die appèl. Salomé […]
# The DA in Gauteng is urging premier Panyaza Lesufi and the provincial Police Commissioner, Tommy Mthombeni, to increase police visibility in Mamelodi East to protect residents from rising gangsterism. A multidisciplinary Hawks-led operation earlier this week resulted in the killing of three suspects and the confiscation of a rifle and two pistols. The DA’s Crezane […]
# Die eThekwini-munisipaliteit sê hulle is in die finale stadium van die instelling van die goedgekeurde tariefaanpassings vir die 2025/2026 boekjaar. Hulle sê die veranderinge sal in die tweede faktuursiklus weerspieël word. Die metro sê ‘n tegniese probleem tydens die eerste faktuursiklus het gelei tot ‘n paar verskille tussen die goedgekeurde tariewe en dié wat […]
# Die Vryheidsfront Plus sê dit sal ‘n ernstige onreg wees as die gewese Gauteng LUR van Gesondheid, Qedani Mahlangu, en gewese direkteur van geestelike gesondheid, Makgabo Manamela, nie verantwoordelik gehou word vir die Life Esidimeni-tragedie nie. Meer as 140 psigiatriese pasiënte het in 2016 gesterf nadat hulle van die Life Esidimeni-fasiliteit na swak toegeruste […]