# Uganda het ingestem om migrante te ontvang wat nie kwalifiseer om in Amerika te bly nie. Washington se nuutste poging om deportasie te bespoedig behels dat die Trump-administrasie onderhandel om mense na derde-wêreldlande te stuur, insluitende El Salvador en Eswatini. Volgens die Verenigde Nasies het Uganda reeds die grootste vlugtelingbevolking, met bykans 1,7-miljoen mense. […]
# Iran het ‘n veroordeelde moordenaar in die openbaar en op die toneel van sy misdaad gehang. Die meeste teregstellings in Iran word in tronke uitgevoer. Openbare teregstellings word gewoonlik teruggehou vir oortredings wat besondere openbare verontwaardiging veroorsaak het. Die veroordeelde man is skuldig bevind aan die moord op ‘n paartjie en ‘n jong vrou […]
# The Democratic Alliance has expressed outrage over conditions at West Coast College’s Vredendal campus, uncovered during an unannounced oversight visit. The DA’s Matlhodi Maseko says more than 400 students, many NSFAS-funded, are crammed into overcrowded residences, including shipping containers. Maseko described that students share just two cold-water showers for 20 people, face broken appliances, no […]
# Limpopo Education Department acting spokesperson, Matome Taueatsoala, has confirmed that a bus accident involving a Department’s bus carrying 39 people, including 30 children from a Special School, has been involved in an accident near the R71-1 at Magoebaskloof. Emergency services have transported patients to Tzaneen Medicare, Van Velden, and Letaba hospitals. He has urged […]
# Die provinsiale onderwysvergadering van die G20 in die Oos-Kaap het die uitdagings van vroeë kinderontwikkelingsentrums, insluitende ongekwalifiseerde onderwysers en swak leeromstandighede, uitgelig. Die adjunkminister van Basiese Onderwys, Reginah Mhaule, sê die regering is op die regte spoor met die registrasie hierdie jaar van tien-duisend sentrums terwyl hy optree teen onwettige fasiliteite. Sy het ook […]
# Die nywerheidsvakbond GIWUSA sê hy is uiters bekommerd oor die jongste verslag rakende die inflasiesyfer van 3,5-persent – die hoogste in tien maande. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê hierdie styging is ‘n grafiese voorbeeld van hoe inflasie ‘n simptoom is van die diepgewortelde strukturele mislukkings van die rasgedrewe, monopolistiese neokoloniale kapitalistiese stelsel in […]
# The G20 Provincial Education gathering in the Eastern Cape has spotlighted challenges facing early childhood development centres, including unqualified teachers and poor learning conditions. Basic Education deputy minister, Reginah Mhaule, says government is on track to register ten-thousand centres this year while clamping down on illegal facilities. She also addressed low literacy rates and […]
# Uganda has agreed to receive migrants who do not qualify to remain in the United States, in Washington’s latest attempt to speed up deportations. US President Donald Trump’s administration has negotiated arrangements to send people to third countries, among them El Salvador and Eswatini. At roughly 1.7-million Uganda already hosts the largest refugee population […]
# Die ekonoom, Frederick Mitchell, sê die rand se vroeë waardevermindering na die instelling van die Amerikaanse tariewe was te wagte en is grootliks in die prys ingereken. Die eenheid het aanvanklik verswak maar sedertdien verstewig, aangehelp omdat die instelling tot 7 Augustus uitgestel is. Landbou-uitvoere ondervind verminderde aanvraag in Amerika, maar word gedeeltelik teengewerk […]