# Deputy minister of Water and Sanitation, David Mahlobo, has called for bold innovation, cross-border collaboration and sustainable practices to confront the escalating global water crisis. He has warned that South Africa’s water scarcity demands urgent action and cannot be treated as business as usual. Mahlobo has also highlighted the importance of integrating indigenous research […]
# Die GOOD-party sê die DA het die inwoners van Kaapstad in die steek gelaat deur die speaker van die raad, Felicity Purchase, te beskerm. Dit volg nadat die DA teen ‘n mosie van wantroue gestem het, ten spyte van bewerings dat Purchase die reëls oortree het, geweld in die raadsaal toegelaat het, en met […]
# Krieket: Die voormalige minister van Finansies, Trevor Manuel, is aangestel as voorsitter van die plaaslike reëlingskomitee van 15 lede vir 2027 se mans-Wêreldbekertoernooi. Die toernooi sal gesamentlik deur Suid-Afrika, Zimbabwe en Namibië aangebied word. Dit is die eerste eendag-Wêreldbekertoernooi in die streek sedert 2003. Ander lede op die komitee is Phumzile Mlambo-Ngcuka, Ravi Naidoo en […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, het die polisie geprys vir die inhegtenisneming van vyf leerders en ‘n ouer wat betrokke was by ontwrigtings by die Tsakane Secondary School op die Oos-Rand. Dit volg ná voorvalle wat boeliegedrag, intimidasie, opsetlike skade en dreigemente met messe insluit. Chiloane veroordeel die geweld en beklemtoon skole […]
# The Limpopo Transport Department has confirmed that the R71 at Magoebaskloof is now open after a bus accident involving a Department of Education vehicle carrying 39 special school learners and staff. A total of 35 people were injured, two adults and two children seriously, while the rest sustained minor injuries. Patients were taken to […]
# The Gauteng MEC for Education Matome Chiloane has praised SAPS for arresting five learners and a parent involved in disruptions at the Tsakane Secondary School. This follows incidents included bullying, intimidation, vandalism, and threats with knives. Chiloane condemned the violence, stressing schools must remain safe learning spaces. The department’s spokesperson Steve Mabona says police […]
# Boks: Die Taiwanese Olimpiese kampioen, Lin Yu-ting, sal ‘n verpligte geslagstoets ondergaan voor volgende maand se wêreldkampioenskap in Liverpool, Engeland. Lin en die Algerynse bokser Imane Khelif was gewikkel in ‘n geslags-herrie op verlede jaar se Olimpiese Spele in Parys, waar albei goue medaljes in verskillende gewigsafdelings verower het. Wêreldboks sê vroue wat in […]
# Die VF Plus sê in die 4,5 km-deurpad vanaf Jeanlaan suidwaarts tot by Lenchenlaan en die Lifestyle Sentrum in Centurion werk slegs 14 straatligte uit ʼn totaal van 109 op dié roete. Dié deurpad bedien inwoners van vier woonbuurte naamlik Clubview, Hennopspark, Bronberrik en Hennopspark-industriële gebied. Dit volg nadat ActionSA gepog met die herstel […]
# Boxing: Taiwanese Olympic champion boxer Lin Yu-ting will undergo compulsory gender testing ahead of the world championships in Liverpool next month. Lin and Algerian boxer Imane Khelif were embroiled in a gender row at the 2024 Paris Olympics, where they both won gold medals in different weight classes. World Boxing said that women wanting […]