# Pan African Resources het planne aangekondig om meer as 240 werkers by die Barberton-myn in Mpumalanga af te lê weens stygende bedryfskoste en dalende produksie. Die maatskappy noem verhoogde uitgawes en ’n afname in goudproduksie as die hoofredes vir die vermindering van die werksmag. Volgens die maatskappy is hierdie stap deel van ’n wyer […]
# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het wysigings aan petroleumpyplynlisensies in KwaZulu-Natal goedgekeur. Die veranderinge behels die verwydering van ru-olie-infrastruktuur vanuit Sasol Oil en TotalEnergies se gesamentlike lisensie. Dit volg nadat TotalEnergies sy belang in die Natref-raffinadery aan Prax Suid-Afrika verkoop het. ‘n Nuwe gesamentlike lisensie is ook toegestaan aan Sasol Oil en Prax SA […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het die hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid, Advokaat Andy Mothibi, gelukgewens met sy aanstelling as die voorsitter van die Vereniging van Anti-Korrupsie-agentskappe in die Afrika-statebond. Claude Naiker van die vakbond sê sy nuwe rol weerspieël nie net sy prestasies nie, maar bring trots na die SOE en die breër Suid-Afrikaanse […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het die Springbok- en Bulle-rugbyspeler Cornal Hendricks geloof vir sy deursettingsvermoë en toewyding. Hendricks is gister ná ’n hartaanval oorlede op 37. Sy loopbaan is vroeër onderbreek nadat hy met ’n harttoestand gediagnoseer is. Hy het in 2019 weer teruggekeer in SuperRugby nadat hy ’n […]
# Barberton Mine in Mpumalanga, operated by Pan African Resources, has announced plans to retrench over 240 workers due to escalating operational costs and declining production levels. The company cites increased expenses and a downturn in gold output as primary factors necessitating the workforce reduction. It says the move is part of a broader restructuring […]
# Minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, sê die kern van die Padkaart vir Digitale Transformasie wat sopas deur die regering bekendgestel is, is die skepping van ’n een-persoon, een-regering, een-kontak-stelsel. Die padkaart is gegrond op die beginsels van die lewering van geïntegreerde openbare dienste op ’n veilige, betroubare en naatlose wyse. ‘n […]
# The Public Servants Association has congratulated Special Investigating Unit head, Advocate Andy Mothibi, on his appointment as chairperson of the Association of Anti-Corruption Agencies in Commonwealth Africa. The association’s Claude Naiker says his new role not only reflects his achievements but brings pride to the SIU and the broader South African public service. It is […]
# ’n Regter van Wisconsin verskyn vandag in ’n federale hof op aanklagte dat sy ’n migrant gehelp het om arrestasie in haar hof te ontduik. Dit volg te midde van President Donald Trump se streng optrede teen immigrasie. Volgens Reuters word Hannah Dugan, ’n verkose regter in die Milwaukee-distrik, aangekla van regsverydeling en die […]
# The Western Cape MEC for Cultural Affairs and Sport Ricardo Mackenzie has hailed Springbok and Bulls rugby player Cornal Hendricks for his tenacity and dedication. Hendricks died yesterday following a heart attack. Hendricks career was interrupted following a heart condition diagnosis. He returned to action in 2019 with Super Rugby after receiving a second […]