# Die direkteur-generaal van die Afrika Sentrum vir Siektebeheer en -voorkoming, Jean Kaseya, sê Afrika moet tasbare oplossings hê om sy gesondheidsorgstelsel te handhaaf. Dit volg nadat die G20-gesondheidsorgberaad in Johannesburg die behoefte vir Afrika-gesentreerde oplossings beklemtoon het, ná die einde van Amerikaanse skenkings. Hy het in ‘n onderhoud met SABC News gevra vir meer […]
# Today marks World Chagas Disease Day, focusing on the theme ‘Prevent, Control, Care: Everyone’s Role in Chagas Disease.’ Chagas disease, often termed the silenced disease, affects approximately seven-million people globally, with over ten-thousand people dying annually. The World Health Organisation’s director-general, Tedros Adhanom Ghebreyesus, emphasised the importance of early detection and treatment of this […]
# The DA says an eight-year-old boy’s hospitalisation for food poisoning in Soweto proves Gauteng is failing to enforce food safety regulations. The child reportedly fell ill after eating snacks from a local spaza shop in Mapetla last week. The DA’s Sergio Isa Dos Santos claims over 15-thousand spaza shops in the province are still […]
# Business Leadership South Africa CEO Busisiwe Mavuso says building a capable state is impossible without modern IT systems. In her weekly newsletter, she criticised the failing State Information Technology Agency for corruption, poor service, and politicisation. Mavuso backed proposals to let departments procure their own IT services, citing the South African Revenue Services as […]
# KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, het ’n vlak vier weerwaarskuwing vir ontwrigting deur reën oor groot dele van die provinsie uitgereik. Die waarskuwing, wat van middernag af van krag is, hou verband met volgehoue reën wat verwag word en tot oorstromings, moeilike bestuuromstandighede en skade aan eiendom en […]
# ‘n Groep vroue, insluitend die pop-ster, Katy Perry, maak gereed om later vandag op Jeff Bezos se Blue Origin-vuurpyl die ruimte in te skiet. Daar sal ses vroue aan boord wees: Perry, die omroeper Gayle King, die joernalis Lauren Sánchez, die vuurpylwetenskaplike Aisha Bowe, die burgerregte-aktivis Amanda Nguyen en rolprentvervaardiger Kerianne Flynn. Die vroue […]
# Amerikaanse president Donald Trump sê Chinese vervaardigde slimfone en ander elektronika sal nie van tariewe vrygestel word nie. ’n Amerikaanse doeane-kennisgewing Saterdag het aangedui dat slimfone, rekenaars en ander elektroniese toestelle uitgesluit sal word van die 125-persent-tarief op goedere uit China. Trump het egter gesê hulle skuif slegs na ‘n ander groep heffings. Europese […]
# A Palestinian paramedic who has been missing since an Israeli attack that killed 15 other emergency workers in southern Gaza three weeks ago, is being detained by Israeli authorities. The International Committee of the Red Cross said it has information that Palestine Red Crescent Society medic Assad al-Nassasra was being held “in an Israeli […]
# Die uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo, sê hy is nie bekommerd oor die Spesiale Ondersoekeenheid wat ondersoek instel na beweerde onreëlmatighede rakende ‘n kantoor-huurkontrak ter waarde van 79-miljoen-rand wat aan Mowana Eiendomme toegeken is nie. Letsoalo het op ‘n nuskonferensie die bewerings afgemaak as aanvalle wat spruit uit sy pogings om miljarde […]