# Die Stad Tshwane sê hy het hierdie week met ʼn reeks openbaredeelname-vergaderings begin as deel van die metro se proses om insette te kry oor die konsepverordening oor Informele Handel en Township-ekonomie. Die metro vra inwoners en sakeondernemings se kommentaar oor die beste manier om informele handel moontlik te maak en te reguleer, en […]
# Twaalf minderjariges van Ekurhuleni, Gauteng, is by onwettige inisiasieskole tussen Klipgat en Mabopane noord van Pretoria gered. Die polisie en plaaslike owerhede het gereageer op berigte van onwettige inisiasiepraktyke. Die kinders waarvan party slegs 13 jaar oud is, is uit haglike omstandighede gered. Die minderjariges se ouers het aan News24 gesê die kinders is ontvoer […]
# Water and Sanitation minister, Pemmy Majodina and her deputy, David Mahlobo, will conduct project inspections of the Rooiwal Waste Water Treatment works and Klipdrift Package Plant in Hammanskraal today. Tshwane mayor Nasiphi Moya will also be present. The department’s spokesperson, Wisane Mavasa, says the purpose of the visit is to assess progress on the […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hulle het ‘n oorwinning vir inwoners behaal met die Stad Tshwane se besluit dat alle biblioteke in die metro weer op Saterdae oop moet wees. Verskeie inwoners, veral van die Moot-gebied, het gekla oor biblioteke wat op Saterdae gesluit is. Die VF Plus se Pieter Meijer sê hulle het ‘n […]
# Die Stad Kaapstad bied op die 29ste van hierdie maand sy jongste eiendomsveiling aan, met ‘n verskeidenheid residensiële, industriële en kommersiële persele regoor die metro. Die 13 eiendomme in stadsbesit wat opgeveil sal word, bestaan uit elf verbeterde eiendomme en twee leë eiendomme. Die gebiede sluit in Constantia, Philippi, Woodstock, Gardens, Maitland, Khayelitsha, Vredehoek […]
# The City of Tshwane says this week, a series of public participation meetings began, as part of the metro’s process to seek input regarding the draft Informal Trading and Township Economy by-law. The metro is seeking comments from residents and businesses on the best way to enable and regulate informal trading and stimulate township economies. […]
# Twelve minors from Ekurhuleni, Gauteng, have been rescued from illegal initiation schools located between Klipgat and Mabopane north of Pretoria. The operation involved police and local authorities responding to reports of unlawful initiation practices. The rescued children, some of whom were as young as 13, were found in distressing conditions. The parents of the minors revealed to […]
# The Freedom Front Plus says it has secured a victory for residents with the City of Tshwane’s decision that all libraries in the metro should once again be open on Saturdays. Several residents, particularly from the Moot area, complained about libraries being closed on Saturdays. FF Plus’, Pieter Meijer, says they had sent out […]
# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, en die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, het die R328, wat die Robinsonpas insluit, tussen Hartenbos en Oudtshoorn amptelik heropen. Die R328 vorm deel van die Departement van Infrastruktuur se kontrak van 118-miljoen-rand, wat noodsaaklike instandhouding aan vier paaie tussen Hartenbos en Oudtshoorn onderneem het. Simmers sê padgebruikers sal […]