# The City of Cape Town says it has completed the feasibility study for the planned Paarden Eiland Desalination Plant. The study looks at the most feasible service delivery mechanism and model for the implementation and operation of the plant. Mayoral committee member for Water and Sanitation, Zahid Badroodien, says residents and stakeholders are invited to […]
# Die GOOD-party sê hy skaar hom by gestremde Kapenaars wat betoog teen die DA se besluit om die Dial-A-Ride-dienste van 8 September af in te kort. Die metro sê die diens is oorbelas, en die jaarlikse begroting van 28,2-miljoen-rand skiet ver te kort, want die huidige bedryfskoste beloop 40-miljoen-rand. GOOD se woordvoerder, Roscoe Palm, sê […]
# Die DA in Gauteng hou môre ʼn plakkaatbetoging buite premier Panyaza Lesufi se kantoor in Johannesburg. Die doel is om dringend hul kommer te lug oor die stygende misdaadkrisis in die provinsie en die voortslepende gebrek aan hulpbronne by polisiekantore. Die party se provinsiale leier, Solly Msimanga, sal die betoging lei. Die DA sê Lesufi het herhaaldelik verklaar […]
# The GOOD Party says it stands in solidarity with disabled Capetonians protesting the DA’s decision to cut Dial-A-Ride services, effective from September 8th. The metro says the service is oversubscribed as they experience capacity challenges, with the 28.2-million-rand annual budget being insufficient for the current 40-million-rand operating costs. GOOD’s Roscoe Palm says disabled Capetonians deserve […]
# Die DA in Johannesburg eis die opskorting van die onbillike rioolrekenings vir woonstelle, tuinhuise, komplekse en aftree-eenhede. Die party het ‘n versoekskrif van stapel gestuur en eis ‘n billike hersiening en vermindering van die riooltariewe. Chris Santana van die DA sê die rekenings benadeel mense wat formele en wettige verbindings tot die rioolstelsel het […]
# The DA in Gauteng will stage a picket outside premier Panyaza Lesufi’s office in Johannesburg tomorrow. This is to raise urgent concerns about the escalating crime crisis across the province and the continued under-resourcing of police stations. The picket will be led by the party’s provincial leader, Solly Msimanga. The DA says Lesufi has repeatedly stated that fighting crime is […]
# The DA in Johannesburg is demanding an end to the unreasonable sewage billing of apartments, townhouses, complexes, and retirement units. The party has launched a petition demanding a fair review and reduction of sewerage charges. The DA’s Chris Santana says the billing penalises people who have formal, legal connections to the sewer system, and contradicts […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê inwoners van Ekurhuleni het hierdie maand hul nutsrekeninge ontvang nadat die metro maande lank versuim het om hul ware kragverbruik op rekeningstate aan te dui. Volgens ʼn finansiële verslag wat onlangs aan die raad voorgelê is, is slegs 21,9-miljard-rand van die begrote 26,1-miljard-rand elektrisiteitskoste ingevorder, wat ʼn tekort […]
# Die DA sê die minister van Vervoer, Barbara Creecy, moet ophou om Transnet se monopolie op die bedryf van die spoornetwerk te beskerm. Dit volg na die minister spoortoegang aan elf nuwe bedryfsmaatskappye op 41 roetes en ses korridors toegeken het. Chris Hunsinger van die DA sê die minister moes eerder aangekondig het dat […]