# Die LUR vir Kultuursake en Sport in die Wes-Kaap, Ricardo Mackenzie, vier Internasionale Museumdag en beklemtoon die belangrike rol van museums in opvoeding en gemeenskapsbou. Mackenzie het die bekendstelling van Suid-Afrika se eerste Televisiemuseum en die UNESCO-erkenning van die Diepkloof-rotsskuiling gevier. Hy het inwoners aangemoedig om museums te besoek en inisiatiewe soos die Almal […]
# Western Cape Cultural Affairs and Sport MEC, Ricardo Mackenzie, has marked International Museum Day, emphasising the role of museums in education and community building. Mackenzie celebrated the launch of SA’s first Television Museum and the UNESCO recognition of Diepkloof Rock Shelter. He urged residents to explore museums and support initiatives like the Almal Book […]
# Die SABC sal vanaand die eindstryd van die CAF Onder-20 Afrika-beker tussen Suid-Afrika en Marokko regstreeks vanaf die 30 Junie-stadion in Kaïro uitsaai. Die dekking begin om 7.30 nm op SABC Sport, Openview 124, en die SABC Plus-toepassing. Die Amajita het die eindstryd bereik ná ’n 1-0 oorwinning oor Nigerië, terwyl Marokko, Egipte net-net […]
# The SABC will broadcast the CAF Under-20 Africa Cup of Nations final between South Africa and Morocco live from Cairo’s 30 June Stadium tonight. The coverage starts at 7:30pm on SABC Sport, Openview 124, and the SABC Plus App. The Amajita reached the final after beating Nigeria 1-0, while Morocco edged past Egypt. Both […]
# Ondersteuners van die Palestina-Solidariteit Veldtog sal vandag by die Kasteel van Goeie Hoop in Kaapstad byeenkom vir ’n Nakbadag-optog. Die geleentheid, word al vir 77 jaar herdenk sedert die 1948-verplasing van meer as 700-duisend Palestyne en is deel van ’n wêreldwye solidariteitsbeweging. Die veldtogkoördineerder, Usuf Chikte, sê die optog sal ’n permanente wapenstilstand in […]
# Supporters of the Palestine Solidarity Campaign will gather at the Castle of Good Hope in Cape Town today for a Nakba Day rally. Marking 77-years since the 1948 displacement of over 700-thousand Palestinians, the event forms part of a global solidarity movement. Campaign coordinator Usuf Chikte says the rally will demand a permanent ceasefire […]
# The National Prosecuting Authority has confirmed a decision not to prosecute anyone in the Matatiele sexual assault case involving a minor. The November 2024 docket showed insufficient evidence following interviews and medical examinations. NPA national spokesperson, Mthunzi Mhaga, says police have since resubmitted the docket for further consideration by the Director of Public Prosecutions’ […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het ‘n besluit bevestig om niemand in die Matatiele-seksuele aanranding van ‘n minderjarige te vervolg nie. Die dossier van November 2024 het na onderhoude en mediese ondersoeke onvoldoende bewyse getoon. Die nasionale woordvoerder van die NVG, Mthunzi Mhaga, sê die polisie het die dossier sedertdien weer ingedien vir verdere oorweging deur […]
# Die Durbanse Hooggeregshof het Teneil Ursula Kok tot 20 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op haar driejarige dogter, Fadillah Chantal Kok, in Mei 2022. Die hof het mishandeling in haar verlede en geestesgesondheids-probleme as versagtende faktore beskou. Die NVG se woordvoerder, Natasha Ramkisson-Kara, sê regter Jacqueline Henriques het beveel dat sy haar vonnis […]