# Die Polisie se Teen-ontvoeringstaakspan het Vrydag ‘n 30-jarige man gered en twee verdagtes in hegtenis geneem tydens ‘n operasie in Germiston. Die slagoffer se motor is verlate in Dawnpark gevind, wat die polisie na ‘n adres in Germiston gelei het waar hy binne 24 uur gered is. ‘n Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê ‘n […]
# Cape Town has approved four major informal trading plans, creating nearly 800 new trading opportunities across the city. Key areas include the Mamre, Pella, Elsies River, 416 bays at Grand Parade and 265 bays in Gatesville. Mayoral committee member for Economic Growth, James Vos, says the initiative aims to improve infrastructure, support unpermitted traders, […]
# Die junior burgemeester van Johannesburg, Kamogelo Malikane, het die minister van Basiese Onderwys versoek om dringend in gehalte-voorskoolse onderwys te belê. Tydens die Junior G20-leerderleierskapsberaad het Malikane beklemtoon dat vroeë onderrig die hoeksteen is van kognitiewe, sosiale en emosionele ontwikkeling. Hy sê daar is ‘n behoefte aan opgeleide opvoeders, toegang tot hulpbronne in arm […]
# Rwanda en die Demokratiese Republiek die Kongo het ‘n vredesooreenkoms in Washington onderteken om dekades van konflik te beëindig, en die VSA toegang tot minerale te verleen. Die BBC berig verdere besonderhede is nie bekend nie en vorige vredesooreenkomste het misluk. Die Amerikaanse en Kongolese presidente beskou dit as ‘n geskiedkundige stap vorentoe. Trump […]
# Rwanda and the Democratic Republic of Congo have signed a peace deal in Washington aimed at ending decades of devastating conflict between the two neighbours, and potentially granting the US lucrative mineral access. The BBC reports further details are scant, and previous peace deals in the region have failed – yet it has not […]
# Japan het ‘n man wat bekend staan as die “Twitter-moordenaar” tereggestel. Hy is skuldig bevind aan die moord en verminking van agt vroue en een man in die land se eerste teregstelling in byna drie jaar. Takahiro Shiraishi is Vrydag in Tokio opgehang. Die 34-jarige is die doodsvonnis gegee nadat hy skuldig gepleit het. […]
# Japan has executed a man dubbed the “Twitter killer,” who was convicted of murdering and dismembering eight women and one man in the country’s first use of capital punishment in nearly three years. Takahiro Shiraishi was hanged on Friday at the Tokyo Detention House. The 34-year-old was sentenced to death after pleading guilty. Shiraishi […]
# Much-anticipated hearings on 1980s massacres by elite Zimbabwean soldiers failed to start on schedule amid reports of logistical problems and threats of a court challenge. Tens of thousands of people were killed over several years in the so-called Gukurahundi massacre under former leader Robert Mugabe. Starting in 1983, Mugabe deployed an elite North Korean-trained […]
# Die langverwagte verhore oor die 1980’s-slagtings deur elite Zimbabwiese soldate, het te midde van berigte oor logistieke probleme en dreigemente oor ‘n hofgeding, nog nie begin nie. Tienduisende mense is oor etlike jare dood in die sogenaamde Gukurahundi-slagting onder die leierskap van Robert Mugabe. Mugabe het in 1983 ‘n elite weermageenheid wat in Noord-Korea […]