# Die Stad Tshwane gaan Know Your Way In-slypskole hou om inwoners en organisasies leiding te gee oor die verhuur van grond en geboue wat aan die stad behoort. Die eerste slypskool sal volgende Donderdag in Tshwane Huis in Wyk 3 gehou word. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê deelnemers sal […]
# Die Stad Kaapstad doen ʼn beroep op klein-, medium- en mikro-ondernemings en entrepreneurs om môre die Direktoraat vir Ekonomiese Groei se aanlyn sakesessie oor etenstyd by te woon. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die sessie is daarop gemik om entrepreneurs, klein sakeondernemings en KMMO’s in te lig oor die dienste wat […]
# Die Stad Tshwane sê die Bronkhorstspruit Watersuiweringsaanleg sal vandag van 8 vm tot 5 nm gesluit wees vir dringende herstelwerk aan die hoofpyplyn. Die woordvoerder van die metro, Lindela Mashigo, sê ‘n ernstige lek in die pyplyn maak die tydelike sluiting noodsaaklik nadat aanvanklike pogings om dit te herstel nie die oormatige invloei van […]
# Die Stad Tshwane se afdeling vir die bou-omgewing en afdwinging het in die 2024/2025-boekjaar meer as 107-miljoen-rand se inkomste ingevoprder. Dis ʼn toename van byna 14-persent teenoor die inkomste van die 2023/2024-boekjaar toe 94,8-miljoen-rand ingevorder is. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê hierdie inkomste is uit verskeie bronne ingevorder:
# Die George-munisipaliteit het die oprigting van ʼn nuwe weegbrug by die munisipale oordragstasie afgehandel. Dit sal die gewig van alle inkomende en uitgaande afval akkuraat aanteken, monitering en aanmelding verbeter, en geleenthede vir afval-herleiding identifiseer. Die munisipale woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê van volgende maand af sal gebruikers van alle stortingsterreine en afval-oordragstasies toegang tot […]
# Die DA in Gauteng sê die LUR van Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, het geen behoorlike planne en oplossings om die geweld tussen e-taxi’s en die taxibedryf te beëindig nie. Vroeër vandeesmaand is ‘n e-taxibestuurder buite die Soweto Maponya-winkelsentrum doodgeskiet. Nicole van Dyk van die DA sê in plaas van ‘n lewensvatbare oplossing, het […]
# The City of Tshwane will launch “Know Your Way In” workshops to guide residents and organisations on leasing city-owned land and buildings. The first workshop will be held in Region 3 at Tshwane House next Thursday. Mayoral committee member for Corporate and Shared Services, Kholofelo Morodi, says participants will engage with key officials and […]
# The City of Tshwane says the Bronkhorstspruit Water Treatment Plant will be shut down from 8am to 5pm today, to allow urgent repairs on the main bulk pipeline. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says a major pipe leak has forced the temporary shutdown, after initial repair attempts failed due to excessive water inflow at the […]
# The City of Cape Town is calling on Cape Town-based small, micro and medium-sized enterprises and aspiring entrepreneurs to join the Economic Growth Directorate’s lunchtime business offering session tomorrow. The session will be online. Mayoral committee member for Economic Growth, James Vos, says the session aims to educate and inform entrepreneurs, small businesses and […]