# The SA Police is hosting the 27th Interpol African Regional Conference in Cape Town. The three-day gathering aims to strengthen cross-border policing amid rising challenges such as human trafficking, kidnappings for ransom, drug smuggling, and illegal mining. Police chiefs and global partners will deepen law enforcement partnerships, explore regional cooperation, mutual legal assistance, and […]
# Die LUR vir Infrastruktuur in die Wes-Kaap, Tertuis Simmers, het Dinsdag die minisipaliteit van Matzikama besoek om titelaktes te oorhandig. Die titelaktes is vir die goedgekeurde begunstigdes van die fase 4 projek in Klawer en fase 6 in Vredendal-Noord. Simmers sê die begroting van meer as 80-miljoen-rand het tot op datum gesorg vir 477 Breaking […]
# ActionSA in die Vrystaat het sy verontwaardiging uitgespreek oor die besluit van die Matjhabeng-munisipaliteit se besluit om ‘n sonkragtender van 15-miljoen-rand aan Mojalefa Buti toe te ken. Patricia Kopane van die party sê die tender werp ‘n donker skaduwee oor die munisipaliteit se verbintenis tot skoon regering. Sy sê hulle soek antwoorde, insluitend watter […]
# The DA in the Northern Cape is investigating the Department of Transport, Safety and Liaison’s renewed SANTACO bus contract following alleged irregularities and roadworthiness failures. Three of four buses failed brake inspections, leaving commuters stranded between Ritchie, Modderrivier, and Kimberley. The DA’s Reinette Liebenberg says the party has requested contract details, proof of compliance, […]
# Cosatu is calling on Parliament to strength the Tobacco and Electronic Delivery Systems Control Bill. The federation says this will ensure officials of South African Revenue Service, Police, Hawks and State Security are trained and equipped to win the war against illicit trade. Cosatu’s spokesperson, Matthew Parks says Cosatu also urged Parliament’s portfolio committees for […]
# ActionSA in the Free State has expressed outrage at Matjhabeng Municipality’s decision to award a solar panel tender worth 15-million-rand to Mojalefa Buti. The party’s Patricia Kopane says the tender casts a dark shadow over the municipality’s commitment to clean governance. She says they want answers, including what procurement processes were followed in awarding […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy gaan voort om oplossings te soek sodat die provinsiale wasgoeddiens Dunswart weer volstoom kan werk. Die diens werk tans teen net 75-persent van sy vermoë weens talle probleme soos personeeltekorte en stukkende, verouderde toerusting. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die diens versorg ondanks die uitdagings daagliks steeds […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê hy veroordeel die ANC se poging om goedkoop politieke voordeel te trek uit die onlangse skerp styging in geweldsmidaad in die provinsie. Die ANC voer aan die geweld is regstreeks gekoppel aan die algehele mislukking van die provinsiale regering gelei deur die DA. Benedicta van Minnen van die […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare vra die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, om dringend ‘n nuwe voorsitter vir die Nasionale Loteryekommissie aan te stel. Dit volg nadat dr. Barney Pityana verlede week bedank het met twee jaar van sy vyf jaar termyn wat nog oor is. Claude Naicker van VSA sê Pityana […]