# Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging het beklemtoon hoe belangrik dit is vir Afrika om sy eie medisyne te vervaardig. Die departement se hoofdirekteur van Nywerheidsverkryging, Tebogo Makube, het op die G20-hoëvlak ministeriële dialoog gepraat oor die versterking van streekswaardekettings in die Afrika-mark, met hindernisse in handel wat uit die weg geruim moet […]
# Slegs vyf van die 812 gevalle van geslagsgeweld wat in die eerste nege maande van 2024/25 by die Rabasotho-polisiekantoor in Tembisa aangemeld is, het tot skuldigbevindings gelei. Die DA sê dit dui daarop premier Panyaza Lesufi se misdaadbekampingspogings misluk, insluitend die Gauteng Misdaadwagte. Refiloe Nt’sekhe van die DA sê die lae skuldigbevindingkoers toon swak […]
# The City of Cape Town has tabled the most inclusive social assistance package for indigent relief and rates rebates based on an analysis of the 2025/2026 draft budgets compared to other South Africa’s metros. Mayor Geordin Hill-Lewis says Cape Town’s social assistance package compares favourably to other cities on all the main pro-poor criteria, […]
# FNB’s new online toll payment solution has reduced toll road fraud by over 90-percent. FNB product and solutions head, Netsai Ngidi, told Engineering News that the system uses chip card technology for real-time, secure payments, eliminating swipe fraud risks. Ngidi emphasised that traditional methods were prone to abuse and cloning, highlighting the tech’s ability […]
# The South African National Parks has successfully restocked its educational display tank with endangered Knysna seahorses at the Thesen Island office in Knysna. This initiative aims to raise public awareness and support conservation efforts for this unique species, found only in the Knysna, Swartvlei, and Keurbooms estuaries. The restocking involved introducing six young adult […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het ’n beroep gedoen op Afrika-leiers om hulle ingesteldheid te verander en hulle aangemoedig om in plaaslike gesondheidstelsels te belê en dit te versterk. Hy het tydens ‘n toespraak op die G20 Hoëvlak- Ministeriële Dialoog beklemtoon dat gesondheid as ’n belegging beskou moet word. Motsoaledi het kritiek uitgespreek […]
#Minister van Vervoer, Barbara Creecy, het ‘n nuwe skip-na-kaai-hyskraan by die Gqeberha-hawe se houerterminaal bekendgestel. Dit maak deel uit deel van ‘n vlootvernuwingsbelegging van drie-miljard-rand. Die hyskraan sal na verwagting toerustingbeskikbaarheid verbeter, doeltreffendheid verhoog, en Suid-Afrika se wêreldwye mededingendheid versterk. Die hyskraan se spoed en akkuraatheid sal vasmeertye vir skepe verminder, wat die hawe se […]
# The Trade, Industry and Competition Department has emphasised the importance of Africa manufacturing its own medicines. Speaking at the G20 high-level ministerial dialogue, the department’s chief director of Industrial Procurement, Tebogo Makube, highlighted strengthening regional value chains within the African market by removing trade barriers as health expenditure has been externalised for long:
# Die wêreldberoemde Sterkfontein-grotte in die Wieg van die Mensdom-wêrelderfenisterrein in Gauteng heropen vandag vir die publiek. Dit is in Julie 2022 gesluit ná swaar reën en oorstromings kommer oor mense se veiligheid laat ontstaan het. Die terrein het belangrike mensagtige fossiele opgelewer, soos Mev Ples en Little Foot. Die grotte is ʼn dinamiese plek […]