# Die voorsitter van die Parlement se portefeuljekomitee oor Handel, Nywerheid en Mededinging, Mzwandile Masina, moet ‘n besluit neem oor ‘n EFF-versoek om minister Parks Tau te ontbied. Die EFF-LP en woordvoerder van die party, Sinawo Thambo, sê hulle is bekommerd oor die onlangse aanstelling van drie ANC-lojaliste op die raad van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie. Thambo […]
# The jury has adjourned in the high-profile murder trial of an Australian woman accused of cooking a deadly mushroom lunch for relatives. Fifty-year-old Erin Patterson has pleaded not guilty to three charges of murder and one of attempted murder over a Beef Wellington lunch at her house in Victoria in July 2023. The prosecution […]
# Vroue-entrepreneurs in Afrika word geloof vir hul leiding in klimaatsaanpassing. Dit is ten spyte daarvan dat hulle in die meeste dele van die vasteland groter struikelblokke as mans ervaar. Nuwe navorsing in Kenia en Senegal toon sakeondernemings onder vroue se leiding gebruik meer volhoubare strategieë soos om inkomste te diversifiseer of ander gewasse te […]
# Tot 72-persent van die wêreld se kweekhuisgasvrystellings kon van stede wat deur oorstromings en brande weens klimaatverandering bedreig word. Navorsers aan die Universiteit van Melbourne het 16 prioriteitsoptredes geïdentifiseer wat vrystellings oor die lewensiklus van stedelike ontwikkeling kan verminder. Dit sluit in die vaslegging van beplanning tot konstruksie, die versterking van beleid, die opleiding […]
# Johannesburg Water sê verskeie dele van die Stad Johannesburg kan van vandag tot Woensdag swak waterdruk of wateronderbrekings verwag omdat Rand Water belangrike onderhoudswerk by sy Eikenhof- en Zwartkopjes-stelsels doen. Johannesburg se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê wanneer die onderhoudswerk voltooi is, sal dit ʼn paar dae duur voordat die stelsels ten volle herstel en die […]
# The chairperson of Parliament’s portfolio committee on Trade, Industry, and Competition, Mzwandile Masina, is mulling over a request by the EFF to summon minister Parks Tau. EFF national spokesperson and MP Sinawo Thambo expressed concern over the recent appointments of three ANC loyalists to the board of the Industrial Development Corporation. Thambo says the […]
# eThekwini se burgemeester, Cyril Xaba, het ʼn moderne sentrum van uitnemendheid vir menslike hulpbronne in Nagina, KwaZulu-Natal, gestig om die land se jeug te bemagtig. Hy sê die sentrum verskaf opleiding in digitale geletterdheid, entrepreneurskap, en programme oor loopbaangereedheid. Die fasiliteit sluit in ʼn ten volle toegeruste rekenaarlaboratorium met 15 rekenaars, gratis Wi-Fi, en […]
# Women entrepreneurs in Africa have been hailed for leading the way in climate adaptation. This is despite the fact that they face far greater barriers than men do in most parts of the continent. New research from Kenya and Senegal has shown that women-led businesses have adopted more sustainable strategies such as diversifying income […]
# Johannesburg Water says several areas in the city of Johannesburg will experience poor pressure to no water from today until Wednesday. This is due to major maintenance by Rand Water at its Eikenhof and Zwartkopjes systems. Johannesburg spokesperson, Nombuso Shabalala, says once the maintenance is completed, it will take several days for the systems to fully […]