# Krieket: Afganistan se vrouespelers in ballingskap het opnuut hoop om internasionaal te speel danksy ‘n belofte oor befondsing deur die Internasionale Krieketraad. Die meeste het na Australië gevlug nadat die Taliban-regime se terugkeer in 2021 beteken het vroue en meisies mag nie aan sport deelneem nie. Die IKR beplan om ‘n toegewese fonds te […]
# Cricket: Afghanistan’s exiled women’s players have renewed hope to play on the international stage following a funding pledge from the International Cricket Council. Most of the women fled to Australia after the Taliban regime’s return to their home country in 2021 meant a ban on sport participation for the country’s women and girls. The […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, het belowe om ferm op te tree ná gewelddadige onrus op die Mthatha-kampus van die Walter Sisulu Universiteit in die Oos-Kaap. Dit volg nadat verskeie studente gister tydens ‘n betoging gewond en een persoon doodgeskiet is. Nkabane het die kampus besoek en haar medelye uitgespreek […]
# Die Departement van Korrektiewe Dienste het bevestig dat die dood van ‘n gevangene, Mpho Mkhumbeni, by Mangaung Korrektiewe Sentrum in Bloemfontein wat deur G4S bestuur word, nou as moord ondersoek word. Die 39-jarige is op 12 Maart dood nadat hy met peper-sproei gespuit en aangerand is tydens ‘n onwettige seldeursoeking. Sewe amptenare is geskors […]
# Higher Education and Training minister Nobuhle Nkabane has vowed to take firm action following violent unrest at Walter Sisulu University’s Mthatha campus in the Eastern Cape. This after several students were injured and one person shot and killed during a protest yesterday. Nkabane, who visited the campus, expressed her condolences and pledged to ensure […]
#The Department of Correctional Services has confirmed that the death of inmate Mpho Mkhumbeni at the G4S-run Mangaung Correctional Centre in Bloemfontein is now being investigated as a murder. The 39-year-old died on 12 March after being pepper-sprayed and assaulted during an unauthorised cell raid. Seven officials have been suspended pending the outcome of the […]
# The Gauteng Onderwysdepartement betreur die dood van twee manlike onderwysers, 26 en 28-jaar oud, van die Ennerdale Secondary School in Johannesburg, ná ’n motorongeluk Saterdag op die R28 naby Lenasia. Die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, het sy hartseer uitgespreek en dit as ’n groot verlies vir die onderwyssektor beskryf. Sy woordvoerder, Steve Mabona […]
# Die DA het vandag korrupsieklagtes aanhangig gemaak teen die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane. Die party beweer dat sy meer as 700-duisend-rand se bedrog gepleeg het by Eskom terwyl sy vir Vitrovian gewerk het. Die konsultasiefirma is aangestel om onrus te hanteer by die Kusile-kragstasie in Mpumalanga. Glynnis Breytenbach van die DA het […]
# The Gauteng Education Department is mourning the deaths of two male educators, aged 26 and 28, from Ennerdale Secondary School in Johannesburg following a car accident on the R28 near Lenasia on Saturday. Education MEC Matome Chiloane expressed sadness calling it a major loss to the education sector. The department’s spokesperson Steve Mabona says […]