# Rusland het die uitwerking van nuwe sankies deur die Europese Unie as onbeduidend afgemaak en sê dis onwettig en sal boemerang. Die EU het ooreengekom op die 18de sankiespakket weens Rusland se volgehoue militêre aanslag teen Oekraïne. Dit teiken Russiese banke en die verlaging van die prysgaping op olie-uitvoere. Rusland het grootliks die Weste […]
# Russia downplayed the impact of fresh European Union sanctions on Russia’s economy, saying they were “illegal” and would backfire. The EU agreed its 18th package of sanctions on Russia over Moscow’s military offensive on Ukraine, targeting Russian banks and lowering a price cap on oil exports. Russia has largely defied the West’s attempts to […]
# Rugby: Scotland thrashed Samoa 41-12 in Auckland, New Zealand, to end their Pacific tour on a winning note after last weekend’s disappointing loss to Fiji. The Scots scored two tries within the first 15 minutes and eventually outclassed the islanders seven tries to two. Scotland was missing several of its first-choice players who are […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se demokrasie het betekenisvolle vordering gemaak sedert 1994, met verbeterings in onderwys, gesondheidsorg, behuising en grondhervorming. Hy het reageer op die debat oor die Presidensie se begroting. Ramaphosa het herbevestig die regering is verbind tot grondwetlike beginsels en die werk van die regering van nasionale eenhei. Hy het parlementslede […]
# Rugby: Die Junior-Springbokke het ‘n onveranderde wedstryd 23-tal aangewys vir Saterdagaand se Wêreldrugby Onder-20-kampioenskapeindstryd teen Nieu-Seeland in Rovigo, Italië. Slot, Riley Norton sal weer die span aanvoer wat in al die poelwedstryde en ook in Maandag se halfeindrondte-oorwinning teen Argentinië gespeel het. Die bank bestaan weer uit ses voor- en twee agterspelers. Dit is […]
# Rugby: The Junior Springboks have named an unchanged match-23 for Saturday evening’s much-anticipated World Rugby Under-20 Championship final against New Zealand in Rovigo, Italy. Lock Riley Norton will once again lead a side that has featured in most of the pool matches, as well as Monday’s semi-final victory over Argentina. The bench will again […]
# Rugby: Die Springbokke het besluit om nie te appelleer teen Jasper Wiese se skorsing van vier wedstryde vir die rooikaart wat hy in die tweede toets teen Italië in Gqeberha gekry het nie. Hy sal Saterdag se toets teen Georgië in Mbombela misloop, asook die eerste drie Rugbykampioenskaps-wedstryde. Afrigter Rassie Erasmus het die tugproses […]
# Rugby: The Springboks have decided not to appeal loose forward Jasper Wiese’s four-match ban after his red card in the second Test against Italy in Gqeberha. He will miss this Saturday’s one-off Test against Georgia in Mbombela as well as the first three Rugby Championships matches. Bok coach Rassie Erasmus praised the disciplinary process, […]