# Die hoofsweep van die Emalahleni plaaslike munisipaliteit in die Oos-Kaap, Xoliseka Lali, is in Komani doodgeskiet. Lali was ook die hoof van die owerheid se Infrastruktuur-portefeulje. Sy liggaam is in die slaapkamer ontdek met veelvuldige skietwonde aan die bolyf en rug. Die Oos-Kaapse polisie het ‘n amptelike ondersoek van stapel gestuur, en geen verdagtes […]
# The chief whip of the Emalahleni local municipality in the Eastern Cape, Xoliseka Lali, had been shot dead in Komani. Lali was also the authority’s head of Infrastructure Portfolio. His body was discovered in the bedroom with multiple gunshot wounds to the upper body and back. Eastern Cape police have launched an official investigation, […]
# ‘n Olifant het ‘n werknemer doodgetrap in ‘n private wildreservaat buite Mosselbaai in die Suid-Kaap. Mossel Bay Advertiser berig ‘n plaaslike polisiewoordvoerder, Kappie Kapp, sê die voorval het in die Gondwana-reservaat plaasgevind. Volgens Kapp is nooddienste ontbied, maar is die 39-jarige man op die toneel dood verklaar. Die olifant is uit die gebied verwyder. […]
# An employee was trampled to death by an elephant at a private game reserve near Mossel Bay in the Southern Cape. Mossel Bay Advertiser reports local police spokesperson Kappie Kapp as saying the incident happened at the Gondwana Reserve. He says emergency services had been summoned, but the 39-year-old victim was declared dead at […]
# Die Parlement se gesamentlike komitee oor Etiek en Ledebelange het aanbeveel dat die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, vir 15-dae geskors en met ‘n gedeelte van sy salaris beboet word. Die komitee sê Adams het die Parlement in oneer gebring met ‘n rassistiese, seksistiese en neerhalende video op Facebook. Volgens News24 […]
# Golf: The Ryder Cup will return to Spain in 2031. The organisers announced Camiral Golf and Wellness, close to Girona in Catalonia, will host the 48th edition of the biennial competition between Europe and the United States. Spain hosted the Ryder Cup at Valderrama in Andalusia in 1997, with Europe emerging victorious under Seve […]
# Parliament’s joint committee on Ethics and Members’ Interests has recommended the suspension of National Coloured Congress leader Fadiel Adams for 15-days and a salary cut. The committee says Adams brought Parliament into disrepute with a racist, sexist and derogatory video posted on Facebook. According to News24, in the clip, he attacked a DA member […]
# Solidariteit sê FlySafair het uiteindelik ingestem tot bemiddeling deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie, maar eers ná openbare druk en ‘n dreigende langdurige staking deur vlieëniers. Byna 90-persent van FlySafair se vlieëniers het vroeër aangedui hulle is bereid om te staak, waarna die lugredery met ‘n weeklange uitsluiting gedreig het. Helgard Cronjé […]
# Die EFF-leier, Julius Malema, het die leier van die MK-party, Jacob Zuma, se onlangse besoek aan Marokko gekritiseer en noem dit uiters misleidend. Zuma het verlede week met Marokko se minister van Buitelandse Sake, Nasser Bourita vergader, na bewering om Marokko se Sahara-outonomie-strategie te ondersteun. Malema het buite die Oos-Londense Landdroshof Zuma se standpunt […]