# Die Europese Unie het Rusland se gesant in Brussel ontbied nadat minstens 14 mense dood en die EU se diplomatieke sending in die Oekraïnse hoofstad, Kiëf, beskadig is in ‘n reuse-aanval. Die hoof van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, sê dit bewys die Kremlin sal nie huiwer om sy buurland te terroriseer […]
# Rugby: Wales Women’s head coach, Sean Lynn, made big changes to his team for Saturday’s important World Cup group match against Canada in Manchester, England. Wales has to win to survive the group stages after going down 38-8 to Scotland in their opening encounter. There are seven changes to the starting team, captained by […]
# Die saak teen die ANC se voormalige woordvoerder, Pule Mabe, en ses ander is tot 18 Februarie volgende jaar uitgestel om die verdediging toe te laat om die finansiële klagstaat te bekyk. Hulle het vlugtig in die Palm Ridge-Landdroshof in Gauteng verskyn op aanklag van bedrog en korrupsie wat verband hou met ‘n tender […]
# Die DA verwelkom vandag se uitspraak van die Wes-Kaapse Gelykheidshof wat die EFF-leier, Julius Malema, aan haatspraak skuldig bevind het. Hulle het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie geloof dat hy Malema verantwoordbaar gehou het vir die voorval by Hoërskool Brackenfell in Kaapstad in 2022 waar geweld uitgebreek en hy ondersteuners aangesê het om wraak te neem […]
# The DA welcomed today’s Western Cape Equality Court ruling finding EFF leader Julius Malema guilty of hate speech. They commend the South African Human Rights Commission for holding Malema accountable for the Brackenfell High School incident in Cape Town in 2022, where violence broke out and he told supporters to seek revenge against a […]
# The DA says it has confirmed that Tshwane mayor Nasiphi Moya will arrange repayment of about 270-thousand-rand, overpaid during her tenure as a city official. The DA’s Jacqui Uys said they had sought clarity since January and most officials have already settled undue payments. She says that Moya has confirmed she has not yet […]
# The case against former ANC spokesperson Pule Mabe, and six others has been postponed to 18 February next year to allow the defense to examine the financial charge sheet. Appearing briefly at Palm Ridge Magistrate’s Court, they face fraud and corruption charges linked to a 27-million-rand tender for 200 waste collection vehicles awarded to […]
# Die millitêre aanklaer van die Demokratiese Republiek die Kongo vra die doodstraf vir oudpresident Joseph Kabila. Hy word in sy afwesigheid verhoor op aanklagte van oorlogsmisdade, hoogverraad en steun aan die M23-rebelle. Bewerings sluit in moord, marteling, verkragting en ‘n komplot teen president Félix Tshisekedi se regering. Kabila, wat sedert 2023 oorsee woon, ontken […]
# Minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi sê dissiplinêre stappe is aan die gang na vertragings in die sittings van die Madlanga-kommissie, wat bewerings van politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel moet ondersoek. Die direkteur-generaal van Justisie, Doctor Mashabane en ‘n verdere beampte is geskors. Kubayi beklemtoon die department se verbintenis om […]