# Krieket: Krieket Suid-Afrika het aangekondig dat die Proteas geen toetse in die land gaan speel oor die feestyd nie. Hulle het ‘n taai witbal-skedule met die SA20 wat die vernaamste aantrekking gaan wees aangesien die vierde seisoen vervroeg is en op 26 Desember begin. Die Proteas speel vanaf 27 Janurie ‘n reeks van vyf […]
# Die Streekhof in Bloemfontein het ‘n plaasaanvaller swaar gestraf. Thabang Jantjies het ‘n vrou op haar plaas in Verkeerdevlei oorval, vasgebind en aangerand voor hy op die vlug geslaan het met haar waardevolle besittings. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder in die Vrystaat, Mojalefa Senokoatsane, het bevestig Jantjies is 11 dae later in Marquard in […]
# The Bloemfontein Regional Court has given a farm attacker a heavy sentence. Thabang Jantjies overpowered, tied up, and assaulted the woman on her farm in Verkeerdevlei before fleeing with her valuables. The National Prosecuting Authority’s Free State spokesperson, Mojalefa Senokoatsane, confirmed that Jantjies was arrested in Marquard 11 days later. He says he had […]
# Cricket: Cricket South Africa announced the Proteas will play no Tests in the country over the festive season. They have a white-ball heavy schedule with the SA20 set to be the major attraction at the end of the year. The fourth season of the SA20 has been brought forward and will start on 26 […]
# Boks: Die Algerynse Olimpiese bokskampioen, Imane Khelif, wat by die Parys-spele in ‘n geslagsgeskil betrokke was, mik na ‘n tweede goue medalje in Los Angeles en sê sy sal nie deur Donald Trump geïntimideer word nie. Die Amerikaanse president het verlede maand ‘n uitvoerende bevel onderteken wat transgender-sportvroue verbied om in vroulike sportkategorieë mee […]
# ActionSA het die minister van Samewerkende Regering, Velenkosini Hlabisa, gevra om onafhanklike dissiplinêre rade te stig om munisipaliteite aanspreeklik te hou. Dit volg nadat die Ouditeur-Generaal onthul het tien munisipaliteite het versuim om finansiële state in te dien, wat ‘n oortreding van die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur is. Alan Beesley van ActionSA kritiseer […]
# Boxing: Algerian Olympic boxing champion Imane Khelif, at the centre of a gender row at the Paris Games, is targeting a second gold in Los Angeles and says she will not be intimidated by Donald Trump. The US president last month signed an executive order barring transgender women from competing in female sports categories. […]
# ActionSA is calling on Cooperative Governance minister Velenkosini Hlabisa to establish independent disciplinary boards to tackle accountability failures in municipalities. The appeal follows an Auditor-General briefing revealing that ten municipalities failed to submit financial statements, breaching the Municipal Finance Management Act. ActionSA’s Alan Beesley criticises national and provincial authorities for failing to act, allowing […]
# Die Amerikaanse prokureur-generaal, Pam Bondi, sê ‘n onlangse vlaag aanvalle op Tesla-eiendom wat behoort aan president Donald Trump se bondgenoot, Elon Musk, is soortgelyk aan binnelandse terrorisme. Sy het beloof oortreders sal swaar gestraf word. Bondi sê die Departement van Justisie het reeds van die oortreders aangekla, onder andere vir sake met ‘n verpligte […]