# n Britse atleet sê hy het ’n nuwe wêreldrekord opgestel nadat hy regdeur Australië gehardloop het. Hy het die ekwivalent van 90 marathons in 35 dae voltooi. William Goodge het die drie-duisend-860-kilometer op 15 April in Wes-Australië begin, en deur woestyne, oor plase en in woude gedraf voordat hy gister by die beroemde Bondi-strand […]
# A British athlete says he has set a new world record for running across Australia, notching up the equivalent of 90 marathons in 35 days. William Goodge started his three-thousand-860 kilometre effort in Western Australia on 15 April, trekking through desert, farmland and forest before finishing at Sydney’s famed Bondi beach yesterday. Averaging about […]
# Tennis: Die Italianer Jasmine Paolini en Coco Gauff van Amerika het albei hul posisies op die wêreldranglys verbeter ná hul deelname aan die eindstryd van die Italiaanse Ope. Paolini is nou vierde nadat sy die eerste plaaslike vroue-kampioen in 40 jaar geword het, terwyl Gauff nou tweede is na Aryna Sabalenka van Belarus. Die […]
# Tennis: Italian Jasmine Paolini and American Coco Gauff both improved their world rankings after reaching the final of the Italian Open. Paolini is now fourth after becoming the first local women’s champion in 40-years, while losing finalist Gauff is now second behind Aryna Sabalenka of Belarus. American Jessica Pegula improved to third and former […]
# Tiger Brands het die verkoop van sy Langeberg- en Ashton Foods-ingemaakte vrugte-onderneming aangekondig aan ‘n konsortium wat Wes-Kaapse vrugteprodusente insluit. Dit is daarop gemik om meer as drie-duisend werksgeleenthede te beskerm en te verseker dat die onderneming volhoubaar bly. As deel van die ooreenkoms sal die onderneming 150-miljoen-rand in ‘n gemeenskapstrust belê om die […]
# SANParke het sy visie 2040-strategie op die Afrika Reis-indaba in Durban bekendgestel. Die plan sal daarop fokus om bewaring meer inklusief en voordelig vir plaaslike gemeenskappe te maak. Dertien klein toerisme-ondernemings het ‘n platform gekry waar hulle hul dienste kan bevorder. ‘n Sleutelvennootskap is met Mpumalanga Parke onderteken en meer ooreenkomste word in ander […]
# Tiger Brands has announced the sale of its Langeberg and Ashton Foods canned fruit business to a consortium that includes local fruit growers in the Western Cape. The move aims to protect over three-thousand jobs and ensure the business remains sustainable. As part of the deal, the company will invest 150-million-rand in a community […]
# South African National Parks has launched its vision 2040 strategy at the Africa Travel Indaba in Durban, KwaZulu-Natal. The plan focuses on making conservation more inclusive and beneficial to local communities. Thirteen small tourism businesses were given a platform to promote their services. A key partnership was signed with Mpumalanga Parks, with more deals […]
# ActionSA het sy frustrasie te kenne gegee oor president Cyril Ramaphosa se voortgesette besluiteloosheid rakende die skorsing van die Johannesburgse Direkteur van Openbare Vervolging, Advokaat Andrew Chauke. ActionSA se woordvoerder, Matthew George, sê ten spyte van ‘n formele versoek deur die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Advokaat Shamila Batohi, wat reeds in Augustus 2023 […]