# Rugby: Die afrigter van die Springbok-vrouespan, Swys de Bruin sê talle planne lê volgende jaar voor vir vrouerugby in Suid-Afrika, insluitend meer beroeps-franchises. Die Bulle Daisies is tans die enigste een. De Bruin sê die gaping tussen mans- en vrouespanne is steeds reusagtig groot. Die gewese nasionale vroueafrigter, Stanley Raubenheimer, glo Suid-Afrika het ‘n […]
# The Southern African Development Community has deployed its Electoral Observation Mission to Malawi’s general elections scheduled for 16 September. Headed by former Eswatini deputy prime minister, Themba Nhlanganiso Masuku, the mission will monitor presidential, parliamentary, and local polls across all 28 districts. Observers will assess pre-election activities, polling day, and post-election processes to ensure […]
# Rugby: Springbok Women coach Swys de Bruin says there are lots of plans for the women’s game in South Africa from next year, including more professional franchises. The Bulls Daisies is currently the only one. De Bruin says the gap between the men’s and women’s teams is still massive. Former national women’s coach, Stanley […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, geprys nadat 121 politieke moorddossiere terugbesorg is aan die KwaZulu-Natalse-taakspan om ondersoeke te bespoedig. Die vakbond glo die eenheid beskik oor die kundigheid om vinnige geregtigheid te lewer in gevalle waar vordering maande lank gesloer het. Claude Naiker van die vakbond waarsku die waarnemende […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag gaan in November voort met gesamentlike Vlootoefeninge met Rusland en China, wat met die G20-beraad sal saamval. Volgens News24 sal die oefeninge in die Wes-Kaap plaasvind en waarskynlik meer spanning met Amerika veroorsaak, wat onlangs sy laaste militêre oefening met Suid-Afrika gekanselleer het. Die Weermag voer aan die oefeninge is […]
# The Public Servants Association has commended national police commissioner, Fannie Masemola, for returning 121 political killing dockets to the KwaZulu-Natal task team to speed up investigations. The PSA believes the unit has the expertise to deliver swift justice in cases where progress has stalled for months. The association’s Claude Naiker cautions the acting Police […]
# AfriForum sê slegs een uit elke vyf stortingsterreine in Suid-Afrika voldoen aan die basiese veiligheid- en omgewingstandaarde. Die organisasie se jongste oudit toon 131 uit 169 stortingsterreine wat nagegaan is, het nie daarin geslaag om gemeenskappe en die omgewing te beskerm nie. Gauteng en die Wes-Kaap het die beste gevaar, terwyl die Noord-Kaap die […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die lewenslange vonnis vir die 25-jarige Mosambiekse burger, Phethe Simiao, vir die verkragting en moord op die sesjarige Amantle Samane in Johannesburg verlede jaar. Haar liggaam is in Simiao se plakkershut in Orlando-Oos onttdek. Die NVG se woordvoerder, Phindi Mjonondwane, sê Simiao het slegs selfbejammering getoon en geen berou nie. […]
# AfriForum says only one in five landfill sites in South Africa meets basic safety and environmental standards. The organisation’s new audit shows that of the 169 sites checked, 131 failed to protect communities and the environment. Gauteng and the Western Cape performed best, while the Northern Cape scored lowest at just 13-percent. AfriForum’s Marais […]