# Rugby: Australia Women’s World Cup campaign suffered a heavy blow when sevens star Charlotte Caslick had to withdraw because of an ankle injury. The Olympic gold medallist and sevens World Cup winner switched to 15s earlier this year and was named in the squad last week despite undergoing surgery last month. She hoped to […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het die bekendstelling van fase twee van die Vertroude Toer-operateur-skema aangekondig. Hy sê ‘n verdere 45 goedgekeurde toeroperateurs word bygevoeg by die bestaande 65 wat sedert die bekendstelling in Februarie vanjaar deel van die program is. Schreiber sê sedert die skema se aanlyn portaal ses maande gelede […]
# Die Adjunkpresident, Paul Mashatile, sê tradisionele leiers is noodsaaklike vennote in die regering, veral in plattelandse gemeenskappe. Mashatile het op ‘n beraad met tradisionele en Khoi San leiers in Pretoria hulle rol as die bewaarders van kultuur en tradisies beklemtoon, buite die termynperke van verkose amptenare. Hy het benadruk hulle leierskap is gewortel in […]
# Deputy president Paul Mashatile says traditional leaders are vital partners in governance, especially in rural communities. Speaking at a dialogue session with Traditional and Khoi San leaders in Pretoria, Mashatile emphasised their role as custodians of culture and tradition, beyond the term limits of elected officials. He highlighted that their leadership is rooted in […]
# Swem: Die driemalige Olimpiese goue-medaljewenner, Adam Peaty, sê hy moet goed presteer op volgende jaar se Statebondspele in Glasgow as hy weer ‘n kans wil hê om uit te blink op die Olimpiese Spele in 2028. Die 30-jarige Engelsman het na verlede jaar se Spele in Parys ‘n blaaskans gevat ter wille van sy […]
# Swimming: Three-time Olympic gold medal winner Adam Peaty says he needs to put on a good showing at next year’s Commonwealth Games in Glasgow as he aims to put himself back in the mix for another shot at Olympic glory in 2028. The 30-year-old Englishman took a break from the sport after the Paris […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê hy is vasberade om misdaadnetwerke binne die Onafhanklike Ontwikkelingstrust af te takel. Hy het ‘n strafregtelike saak aanhangig gemaak teen die geskorste uitvoerende hoof, Tebogo Malaka, en woordvoerder, Phasha Makgolane, wat beskuldig word van ‘n poging om ‘n joernalis om te koop om ‘n […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê president Cyril Ramaphosa se telefoonoproep na sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, was ‘n poging om onderhandelinge te versterk. Die kabinet het reageer op die Amerikaanse tariewe van 30-persent wat om middernag in werking tree en sy toewyding tot ‘n volhoubare handelsooreenkoms bevestig. Ntshavheni sê die kabinet […]
# Minister of Public Works and Infrastructure, Dean Macpherson, says he is determined to dismantle criminal networks within the Independent Development Trust. This follows after he opened a criminal case against suspended CEO Tebogo Malaka and spokesperson Phasha Makgolane, accused of attempting to bribe a journalist to bury a corruption story. Speaking outside the Cape […]