# Police have seized an illegal arms cache, including six AK-47 rifles, eight nine-millimetre-pistols, and ammunition, at a Bellville flat in Cape Town. It is reported that the arms cache were transported from KwaZulu-Natal. The eight arrested suspects were unable to provide valid firearm licenses. They face charges of illegal possession and are due to […]
# Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi se regering laat inwoners in die steek, aangesien die Departement van Paaie en Logistiek 988 regsgedinge in die gesig staar, met regskoste en skikkings van bykans 199-miljoen-rand oor die afgelope vyf jaar. Die DA se woordvoerder, Evert du Plessis, sê slaggate, sinkgate en foutiewe verkeersligte bedreig […]
# Die Noord-Koreaanse leier Kim Jong Un sê hy het “goeie herinneringe” van die Amerikaanse president Donald Trump en is oop vir toekomstige gesprekke met die VSA, mits hy sy kernarsenaal kan behou. Kim het Trump drie keer ontmoet vir hoëprofiel-gesprekke tydens Trump se eerste termyn. Gesprekke het egter in 2019 in Hanoi ineengestort oor […]
# National police commissioner Fannie Masemola says some councillors staged false shootings to secure personal protection. Masemola told the Madlanga commission in Pretoria that the political killings task team was formed in 2019 and led at a provincial level to address political killings in KwaZulu-Natal, later extending operations to the Eastern Cape. He added the […]
# Rugby: SA Rugby se president, Mark Alexander het hulde gebring aan Nolusindiso Booi met haar uittrede na ‘n merkwaardige loopbaan van 15 jaar. Booi verlaat rugby as die vrouespeler wat die Springbokke die meeste kere verteenwoordig het met 55 toetse en met 26 wedstryde as kaptein. Haar prestasies sluit vier rugbywêreldbekertoernooie en verskeie Afrika-vrouebekertitels […]
# North Korean leader Kim Jong Un says he has “fond memories” of US President Donald Trump and is open to future talks with the United States, if he can keep his nuclear arsenal. Kim met Trump three times for high-profile summits during Trump’s first term, before talks collapsed in Hanoi in 2019 over what […]
# Rugby: SA Rugby president Mark Alexander has paid tribute to Nolusindiso Booi following her retirement after a stellar 15-year career. Booi leaves the game as South Africa’s most capped Springbok Women’s player with 55 Tests and the most capped captain with 26. Her achievements include four Rugby World Cups and multiple Rugby Africa Women’s […]
# Die ActionSA LP, Kgosi Letlape, pa van Thembekile Letlape, sê geen geregtigheid het geskied met die 15-jaar tronkstraf wat Sibusiso Zitha opgelê is vir die moord op sy dogter nie. Zitha het erken hy het haar verskeie kere in hul huis in Fourways met ‘n mes gesteek. Letlape voeg by die vonnis is nie […]
# Israel het die enigste toegangspoort tussen die Israel-besette Wesoewer en Jordanië tot verdere kennisgewing gesluit. Dit volg na ‘n vragmotorbestuurder wat humanitêre hulp van Jordanië vir Gaza vervoer het, Donderdag losgebrand het en twee Israelse militêre lede doodgeskiet het. Die Allenby-brug is ‘n kernroete tussen Jordanië en Israel en die enigste deurgang vir meer […]