# President Cyril Ramaphosa sê die verwoesting wat natuurkragte bring, vereis dat almal saamwerk om verligting te bring aan gesinne en gemeenskappe wat dit die nodigste het. Dit volg op die oorstromings in die Oos-Kaap waar nege mense verdrink het. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê nasionale, provinsiale en munisipale regerings, asook die Nasionale Rampbestuursentrum, […]
# Search and rescue teams in Mthatha in the Eastern Cape have retrieved the school bus which was swept away by floodwaters in the Dikolini River. No bodies were found inside. Thirteen learners, two other passengers and the driver were on board, with three learners being rescued yesterday. Authorities say the search for the remaining […]
# Die GOOD-party sê die deportasie van die klimaatsaktivis Greta Thunberg en ander aan boord van die Madleen het dalk onbedoeld aandag getrek na die humanitêre krisis in Gaza. Die boot met 12 mense aan boord wat volgens berigte humanitêre hulp na Gaza wou neem, is na die Israelse hawestad Asdod gesleep nadat dié land […]
# The GOOD Party says the capture and deportation of climate activist Greta Thunberg and those aboard the Madleen may have unintentionally done more to draw global attention to the deepening humanitarian crisis in Gaza. The boat carrying 12 people that was trying to bring humanitarian aid to Gaza was towed to the Israeli port […]
# Kongolese vlugtelingkinders wat skole in Maitland en Parow in Kaapstad bywoon, word voortudrend afgeknou, wat gewortel is in xenofobie, rassisme en kulturele verskille. Dit is volgens ‘n studie deur die Universiteit van die Wes-Kaap se meestersgraadstudent, Adelina Nakatya Ntagerwa. Twintig ouers van tienerjarige vlugtelinge uit die oorloggeteisterde Kivu-provinsie van die Demokratiese Republiek die Kongo […]
# Congolese refugee children attending schools in Maitland and Parow, Cape Town, face relentless bullying rooted in xenophobia, racism, and cultural differences. This is according to a study by the University of the Western Cape Master’s student, Adelina Nakatya Ntagerwa. Twenty parents of adolescent refugees from the war-torn Kivu province of the Democratic Republic of […]
# Cosatu sê die regering moet sy beloftes van 2018 en 2022 nakom en die talle brandstofbelastings en -heffings hersien wat sowat ʼn derde van die brandstofprys uitmaak. Die verhoging in die brandstofheffing het ingetree nadat die Wes-Kaapse Hooggeregshof die EFF se aansoek om dit op te skort, verwerp het. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê dis […]
# Die MK-party sê hy sal dit nie duld dat buitelandse winsjagters of hul plaaslike bemagtigers Suid-Afrika se wetsraamwerk ondermyn nie. Die kommunikasiereguleerder, Okosa, het ‘n ondersoek van stapel gestuur na bewerings dat Elon Musk se onderneming, Starlink Internet-satellietdiens, onwettig bedryf word in die land. Woordvoerder Nhlamulo Ndhlela sê Starlink se onwettige verbindingsbedrywighede word deur […]
# Die Appèlhof hoor vandag president Cyril Ramaphosa se aansoek aan teen die uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria waarin die erkenning van koning Misuzulu kaZwelithini as Zoeloe-monarg onwettig verklaar is. Die koning is volgens tradisie in 2022 in die koninklike paleis in Nongoma gekroon. Die beslissing het gevolg ná ‘n regsgeding deur prins Simakade […]