# The KwaZulu-Natal Road Traffic Inspectorate has confirmed that the N3’s northbound and southbound lanes near Peace Valley in Pietermaritzburg have reopened for traffic. Spokesperson Sindi Msimang says this followed a multi-vehicle crash that resulted in the closure of both lanes this morning. She says the accident occurred when a truck driver lost control and crashed into […]
# Die Vryheidsfront Plus vra die DA om onmiddellik op te tree teen die Munisipaliteit Stellenbosch se bestuurder van Menslike Hulpbronne, Alexander Kannemeyer. Dit volg ná ʼn video op sosiale media waarin hy na bewering voorstel hulle maak die lewe vir wit werknemers so moeilik dat hulle bedank. Gert van Niekerk van die VF Plus […]
# Die burgerlike organisasie Soil of Africa eis dringende optrede van die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, oor bewerings van seksuele aanranding by die Tiyelelani Secondary School in Soshanguve, Tshwane. ‘n Onderwyser het na bewering ‘n leerder seksueel aangerand en ‘n busbestuurder word beskuldig van ‘n ongehoorde verhouding met ‘n skoolmeisie. Die organisasie se voorsitter, […]
# The Freedom Front Plus is calling on the DA to take immediate action against Stellenbosch Municipality’s Human Resources manager, Alexander Kannemeyer. This follows a video circulating on social media in which Kannemeyer allegedly suggests making life difficult for white employees until they resign. The FF Plus’ Gert van Niekerk says Kannemeyer further asserted that […]
# The Soil of Africa Civic Movement is calling on Gauteng Education MEC, Matome Chiloane, to urgently address allegations of sexual assault at Tiyelelani Secondary School in Soshanguve, Tshwane. An educator allegedly sexually assaulted a learner, while a bus driver has been accused of having an inappropriate relationship with a school girl. Soil of Africa chairperson, […]
# Die vakbondfederasie Saftu sê die motorbedryf staan voor ‘n bloedbad ná Ford se plan om poste te besnoei by sy aanlegte in Gauteng en die Oos-Kaap. Die federasie het by die metaalwerkersvakbond Numsa aangesluit om die afleggings te veroordeel en waarsku dit volg op die hakke van besnoeiings by Mercedes-Benz en ArcelorMittal Suid-Afrika, wat […]
# Union federation Saftu says the motor industry faces a jobs bloodbath following Ford’s plan to cut jobs at its plants in Gauteng and the Eastern Cape. The federation has joined metalworkers’ union Numsa in condemning the retrenchments, warning they come on top of cuts at Mercedes-Benz and ArcelorMittal South Africa, which threaten the country’s […]
# Die DA verwelkom die voorsitter van die Nasionale Vergadering, Cedric Frolick, se besluit om die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, te ontbied om volgende maand voor die Toesigkomitee te verskyn. Die party-lid, Karabo Khakhau, sê die minister moet rekenskap gee van die groeiende skandaal rakende nuwe ANC-kaderontplooiings as administrateurs van Sektorale Onderwys- en […]
# Women and Men Against Child Abuse het die gewese kleuterskoolonderwyseres, Amber-Lee Hughes, se skuldigbevinding verwelkom nadat sy erken het dat sy in 2023 haar kêrel se vierjarige dogtertjie verdrink het. Die Hooggeregshof in Johannesburg het Hughes skuldig bevind aan moord met voorbedagte rade en verkragting van Nada-Jane Challita. Sy word in Oktober gevonnis. Die […]