# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, en die Chinese doeane-administrateur, Sun Meijun, het ʼn geskiedkundige handelsprotokol vir steenvrugte in Sjanghai, China, onderteken. Amerikaanse tariewe plaas tans druk op uitvoerders en daarom hou hierdie ooreenkoms groot moontlikhede in wat China se sterk mark betref. Die departement se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê toegang tot die […]
# Hamas het die 20 oorlewende Israelse gyselaars oorhandig ingevolge ‘n wapenstilstandooreenkoms, terwyl die Amerikaanse president, Donald Trump, en ander wêreldleiers voorberei vir ‘n spitsberaad oor Gaza. Gyselaarsgesinne is in Tel Aviv deur ‘n groot skare ondersteun, wat met vreugde, trane en sang reageer het op die nuus van die eerste vrylatings. Die pyn vir […]
# Die SAKP sê die besluit om die Nobelprys vir Vrede aan Maria Corina Machado toe te ken, verander die prys in ʼn instrument vir die imperialistiese agenda van regime-veranderinge en staatsgrepe. Die 58-jarige opposisieleier van Venezuela het erkenning gekry vir haar stryd om ʼn regverdige en vreedsame oorgang van diktatorskap na demokrasie te bewerkstellig. […]
# President Cyril Ramaphosa het sy medelye oorgedra aan Zimbabwe en Malawi wie se burgers in gistermiddag se busongeluk naby Makhado in Limpopo dood is. Die president se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê volgens berigte is 42 passasiers dood in die ongeluk op die N1 terwyl hulle van Gqeberha in die Oos-Kaap op pad was huis […]
# President Cyril Ramaphosa has offered his deep condolences to Zimbabwe and Malawi who have lost compatriots in a bus crash near Makhado in Limpopo yesterday afternoon. The president’s spokesperson, Vincent Magwenya, says a reported 42 travellers died in the incident on the N1 while they were en route to their home countries from Gqeberha […]
# Die GOOD-party het die Spesiale Ondersoekeenheid se klopjag op die sakeman Hangwani Maumela se herehuis in Sandton beskryf as ‘n stap in die rigting van geregtigheid. Daar is beslag gelê op drie luukse motors, kunswerke en ontwerpersmeubels. Maumela word betrek by drie sindikate wat 820-miljoen-rand se bedrieglike kontrakte met die Tembisa-hospitaal beplan het. Sekretaris-generaal […]
# The GOOD Party has welcomed the Special Investigating Unit’s raid on businessman Hangwani Maumela’s Sandhurst residence in Sandton, calling it a step towards justice. Three luxury cars, art works and designer furniture were confiscated. Maumela is allegedly part of three syndicates that orchestrated 820-million-rand in fraudulent Tembisa Hospital contracts. Secretary-general Brett Herron says while […]
# COPE sê hy steun die onthullings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, oor hoe die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Misdaadintelligensie vir politieke gewin gebruik is. Hy het getuig voor die Parlement se ad hoc-komitee wat bewerings van misdadige insypeling en politieke inmenging in die polisie ondersoek. COPE se waarnemende nasionale voorsitter, Pakes Dikgetsi, sê Mkhwanazi […]
# Die regering het Children20 amptelik erken as een van die formele skakelgroepe van die G20-maatskaplike beraad as deel van die land se presidentskap van die G20. Children20 is ‘n spesiale platform vir kinders en tieners om te help vorm aan beleidsvoorstelle wat ‘n netwerk uitdagings soos ongelykheid, armoede, veiligheid en maatskaplike beskerming insluit. Sjerpa […]