# Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Brent Bozell, sê die nuwe beleid oor visumbeperkings vir Suid-Afrikaners is die eerste stap in ‘n reeks maatreëls wat Amerika se vasberadenheid sal toon. Dis gemik op persone wat volgens Amerika verantwoordelik is vir die bevordering van rasgebaseerde diskriminasie, die aanhitsing van geweld teen Afrikaners en ander minderheidsgroepe, […]
# Die polisie in Noordwes waarsku oor ‘n plasing op sosiale media wat beweer ‘n verdagte wat as die sogenaamde Kemptonparkse reeksmoordenaar beskryf word, het na Potchefstroom verhuis, wat tot ‘n uitgebreide polisie-operasie in die stad gelei het. Dit volg nadat die liggame van agt vroue die afgelope twee maande in Ekurhuleni, Gauteng, ontdek is. […]
# President Cyril Ramaphosa het die Wetsontwerp op die Staatsdienskommissie as wet bekragtig. Dit versterk die rol van die Staatsdienskommissie om grondwetlike waardes, professionele etiek en doeltreffende staatsadministrasie te bevorder. Dit laat die kommissie toe om as ʼn onafhanklike en onpartydige grondwetlike liggaam op te tree, met die doel om sy doeltreffendheid in die Staatsdiens […]
# US ambassador to South Africa, Leo Brent Bozell, says the new visa restriction policy on South Africans is the first step in a series of escalatory measures that will show America’s firm resolve. The restrictions are targeting people America considers responsible for promoting race-based discrimination, inciting violence against Afrikaners and other minority groups, or […]
# North West police have warned the public about a social media post alleging that a suspect described as the Kempton Park serial killer has relocated to Potchefstroom, prompting an extensive police operation in the city. This follows the discovery of eight women’s bodies in Ekurhuleni, Gauteng, over the past two months. Police spokesperson Adéle […]
# Forum for South Africa is diep bekommerd en woedend oor die ontdekking van nog ‘n vrou se liggaam in Ekurhuleni, Gauteng, wat die totaal in die omgewing van Kemptonpark op agt te staan bring. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, vra die onmiddellike aktivering van ‘n 72-uur-reaksieplan wat die polisie, waarnemende minister Firoz Cachalia, […]
# Forum for South Africa is deeply concerned and outraged by the discovery of yet another woman’s body in Ekurhuleni, Gauteng, bringing the total in die Kempton Park area to eight. Forum leader Tebogo Mashilompane calls for the immediate activation of a 72-hour emergency response involving police, acting minister Firoz Cachalia, acting commissioner Puleng Dimpane, […]
# President Cyril Ramaphosa has signed the Public Service Commission Bill into law. It strengthens the role of the commission in promoting constitutional values, professional ethics and effective public administration. It will allow the commission to operate as an independent and impartial constitutional body, with a view to improving its effectiveness and efficiency within the […]
# Die Departement van Binnelandse Sake sê 278 mense wat voor die vlugtelingkantoor in Durban in KwaZulu-Natal kamp, verskuif vandag na die Lindela-repatriasiesentrum in Krugersdorp, Gauteng. Die groep woon reeds drie maande in tente langs Che Guevaraweg nadat hul tydens teen-immigrasie-betogings gevlug het. Die besluit volg ná ‘n week van spanning met die March and […]