# Trade union Solidarity has laid a complaint with a United Nations agency, accusing the government of breaching a race law settlement. The deal was signed in 2023 with the help of the International Labour Organisation. The union has set up a seven-million-rand legal fund to fight what it calls unfair race-based policies. Solidarity’s Anton […]
# Die vakbond Solidariteit het ‘n klag by ‘n Verenigde Nasies-agentskap ingedien waarin hulle die regering daarvan beskuldig dat hulle ‘n raswet-skikking oortree het. Die ooreenkoms is in 2023 met die hulp van die International Labour Organisation onderteken. Die vakbond het ‘n regsfonds van sewe-miljoen-rand op die been gebring om te veg teen wat dit […]
# Gholf: Die wêreld se nommer een, Scottie Scheffler, het sy plek in die Amerikaanse Ryderbeker-span van 2025 verseker en hy is die eerste outomatiese kwalifiseerder vir die tweejaarlikse kompetisie wat by Bethpage Black in Long Island, New York, plaasvind. Dit is die 28-jarige se derde agtereenvolgende Ryderbeker-verskyning. Vyf ander kwalifiseerders, plus ses spelers wat […]
# Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad kon nie ʼn resolusie aanvaar vir ʼn onmiddellike en permanente skietstilstand in Gaza nie, omdat Amerika dit geveto het. Die resolusie eis ook die vrylating van alle gyselaars wat Hamas aanhou, en die veilige en ongehinderde verspreiding van humanitêre hulp aan Gaza. Die waarnemende Amerikaanse ambassadeur by die VN, […]
# Die selfverklaarde profeet, Shepherd Bushiri en sy vrou, Mary Bushiri, het ʼn hersieningsaansoek by die Malawiese Hooggeregshof ingedien om die uitspraak oor hul uitlewering aan Suid-Afrika te verwerp. Die egpaar het in 2020 na Malawi gevlug nadat hulle hul borgtogvoorwaardes oortree het, wat tot Suid-Afrika se uitleweringsversoek gelei het. Hulle staar talle aanklagte in […]
# Golf: World number one Scottie Scheffler has secured his spot on the 2025 US Ryder Cup team, becoming the first automatic qualifier for the biennial competition set to take place at Bethpage Black in Long Island, New York. This marks the 28-year-old’s third consecutive Ryder Cup appearance. Scheffler will be joined by five other […]
# The United Nations Security Council has failed to pass a resolution calling for an immediate and permanent ceasefire in Gaza, after the US vetoed the resolution. The resolution also demanded the release of all hostages held by Hamas and the safe and unhindered distribution of humanitarian aid at scale into Gaza. Acting US Ambassador […]
# Die landbou-organisasie TLU SA sê die Wysigingswetsontwerp op Kopiereg en die Wysigingswetsontwerp op die Beskerming van Uitvoerende Kunste is niks minder nie as ‘n voortsetting van die sistematiese aanval op privaat eiendomsregte in Suid-Afrika. Die twee wetsontwerpe is deur die ANC by die Parlement ingedien. Bennie van Zyl van die TLU waarsku dat die […]
# Self-proclaimed prophet Shepherd Bushiri and his wife, Mary Bushiri, have filed a review application in the High Court of Malawi in Lilongwe to set aside the judgment ordering their extradition to South Africa. The controversial couple fled to Malawi in 2020 after failing to comply with their bail conditions, leading to South Africa’s extradition request. […]