# Deputy president Paul Mashatile says small and medium enterprises are significant contributors to economic development and job creation globally. He delivered the closing remarks at the Global Small and Medium Enterprises Ministerial Meeting in Boksburg, Gauteng, yesterday. The three-day event was held under the theme “Navigating New Business Frontiers.” Mashatile says governments can attribute […]
# Motorsport: Brasilië gaan Argentinië volgende jaar vervang op die MotoGP-wedrenrooster. Die organiseerders het aangekondig die wedren op die Ayrton Senna-baan in Goiania sal die tweede van 2026 wees. Brasilië keer daarmee terug na MotoGP nadat hy tussen 1987 en 1989 wedrenne daar aangebied het. Argentinië sal weer ‘n wedren aanbied sodra ‘n nuwe baan […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê Suid-Afrika moet die wêreldleier wees in die stryd teen tering met vennootskappe, innovering, en gereedheid met entstowwe. Die minister het by die Tering-entstof gereedheidswerkswinkel in Johannesburg, die behoefte benadruk vir dringende optrede om tieners en volwassenes, die mees kwesbare groepe, te beskerm. Hy het bevestig dat nuwe […]
# Motorsport: A race in Brazil will replace one in Argentina in next season’s MotoGP. Organisers announced the race at the Ayrton Senna circuit in Goiania, scheduled for the second event of the 2026 campaign, marks Brazil’s return to MotoGP, having hosted races between 1987 and 1989. Argentina is set to organise a race again […]
# Health minister, Aaron Motsoaledi, says South Africa must lead in the global fight against tuberculosis through partnerships, innovation, and vaccine readiness. Speaking at the TB Vaccine Preparedness Workshop in Johannesburg, the minister stressed the need for urgent action to protect adolescents and adults, the most at-risk groups. He confirmed that new vaccine trials are […]
# Die Nasionale Vergadering het die Polisiedepartement se 2025/2026-begroting goedgekeur met 262 parlementslede wat daarvoor en 90 wat daarteen gestem het. Spesifieke begrotingstoekennings vir die departement sluit in 219-miljoen-rand vir sekerheid by die G20-konferensie, en 400-miljoen-rand vir die 2026 plaaslike-regeringsverkiesing. Leigh-Ann Mathys van die EFF verwerp die begroting en noem die polisiediens ʼn misdaadsindikaat wat […]
# Israel en Oekraïne het ingestem tot strategiese onderhandeling om Iran se bedreiging teen te staan. Israel het Iran herhaaldelik beskuldig dat hy kernwapens ontwikkel, maar Iran ontken dit. Intussen val Rusland gereeld Oekraïne aan met hommeltuie wat Iran ontwerp het. Oekraïne se minister van Buitelandse Sake, Andriy Sybiha, het gister in Kiev met sy […]
# Die Departement van Korrektiewe Dienste verwerp bewerings dat ʼn beskuldigde in die Senzo Meyiwa-moordverhoor, Fisokuhle Ntuli, by die Kgosi Mampuru-tronk in Pretoria gemartel is. Ntuli beweer bewaarders by die C-Max-afdeling mishandel hom, en weier foonoproepe en toegang tot sy prokureurs. Regter Ratha Mokgoatlheng het beveel dat hy na die Leeuwenkop-tronk oorgeplaas word. Die departement […]
# The National Assembly has approved the Police Department’s 2025/2026 budget, with 262 members of Parliament voting in favour and 90 against, with no abstentions. Specific budget allocations for the department include 219-million-rand for the G20 conference security and 400-million-rand for the 2026 Local Government Elections. The EFF’s Leigh-Ann Mathys rejected the budget, calling the […]