# US president Donald Trump has accused his Ukrainian counterpart, Volodymyr Zelensky, of harming peace negotiations with Russia. This comes after Zelensky told the Wall Street Journal that his country will not accept giving up Crimea as part of the negotiations. One of America’s proposals is that Russia’s illegal annexation of Crimea be recognised. Meanwhile, […]
# Die Suid-Afrikaanse Beenmurgregister het sy eerste geskikte pasmaat-stamsel gevind deur ‘n wêreldwye skenkerveldtog. Bradley Peters van die Verenigde Koninkryk was geskik vir ‘n pasiënt in Suid-Amerika nadat hy verlede jaar tydens ‘n bewusmakingsgeleentheid by die veldtog aangesluit het. Die oorplantings-oorlewende Robin Lewis en sy vrou het die veldtog genaamd Matches on the Map gestig. […]
# The South African Bone Marrow Registry has found its first stem cell match through a global donor drive. Bradley Peters, from the United Kingdom, matched with a patient in South America after joining the campaign during an awareness event last year. The drive, called Matches on the Map, was started by transplant survivor Robin […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het ‘n senior advokaat aangestel om die vooruitsigte op te weeg om appèl aan te teken teen die onskuldigbevinding van die omstrede televisie-evangelis Timothy Omotoso. Die NVG se interne span hersien verhoorafskrifte en sleutelbeslissings gegewe die saak se ingewikkeldheid en openbare uitwerking. Die staat kan slegs teen onskuldigbevindings appelleer ingevolge Artikel […]
# The National Prosecuting Authority has appointed a senior counsel to assess the prospects of appealing the controversial televangelist Timothy Omotoso judgment. Citing the case’s complexity and public impact, the NPA’s internal team is reviewing trial transcripts and key rulings. The state can only appeal acquittals in terms of Section 319 of the Criminal Procedure […]
# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het ʼn omvattende verslag uitgegee waarin hy sy visie vir gas se rol in die land se veranderende energielandskap uiteensit. Die strategie wil probleme in die plaaslike gasbedryf aanspreek, veral die kwynende gasvoorraad uit Mosambiek. Nersa sê die strategie sit belangrike doelwitte uiteen om onder meer gasbronne en -infrastruktuur […]
# Die president van die Europese Sentrale Bank, Christine Lagarde, sê sy hoop nie president Donald Trump van Amerika gaan die voorsitter van die Federale Reserwe, Jerome Powell, afdank nie. Trump het Powell in sy eerste termyn aangestel, maar oorweeg om hom af te dank voor sy termyn verstryk. Hy plaas druk op Powell om […]
# Die ANC se tesourier-generaal, Gwen Ramokgopa, waarsku teen berigte oor ʼn sluipmoordpoging op adjunkpresident Paul Mashatile. Daar is verlede maand op die N12-hoofweg op sy motorkonvooi geskiet toe hy van ʼn ANC-vergadering in Boksburg op pad was huis toe. Geen verdagtes is nog geïdentifiseer nie. Ramokgopa sê die ANC sal die bewerings intern beoordeel, […]
# The National Energy Regulator of South Africa has published a comprehensive strategy report outlining its vision for gas’s role in the country’s evolving energy landscape. The strategy aims to address the critical challenges facing the domestic gas industry, particularly the declining gas supply from Mozambique. Nersa says the strategy outlines key objectives, including diversifying […]