# Rugby: Die onoorwonne Leeus moes weens beserings en siekte verskeie veranderings aan hulle span aanbring vir môre se Curriebeker-kragmeting teen die Boland in Wellington. Die losskakel Lubabalo Dobela het griep en is vervang met Kade Wolhuter; Dylan Sjoblom vervang die beseerde Darrien Landsbeg as slot en die vleuel Rabz Maxwane wat met ‘n gewrigbesering […]
# Gautengse polisie het begin met ‘n soektog nadat twee speurders doodgeskiet is toe hulle vir Jabulani Moyo in Roodepoort vervoer het. Hy het in die Landdroshof in Roodepoort verskyn op ‘n saak van roof in 2023. Die beamptes is in die middestad in ‘n lokval gevang en een is op die toneel dood en […]
# Gauteng police have launched a manhunt after two detectives were shot and killed while transporting Jabulani Moyo in Roodepoort. He had just appeared before the Roodepoort Magistrate’s Court on a 2023 business robbery case. The officers were ambushed in the CBD, one died on the scene, and the other was declared dead in the […]
# The Chinese government has announced a multi-million dollar rescue package after flash floods hit villages in the Guangdong province. A record 622.6 mm of rain fell on the provincial capital Guangzhou over four days in the past week – almost three times the average monthly rainfall for the city in August. According to state […]
# Die Chinese regering het ‘n reddingspakket ter waarde van miljoene dollar aangekondig nadat kitsvloede dorpe in die Guangdong provinsie getref het. ‘n Rekord van 622,6-mm reën het die afgelope week oor vier dae in die provinsiale hoofstad Guangzhou geval – byna drie keer die gemiddelde maandelikse reënval vir Augustus. Staatsmedia berig minstens sewe mense […]
# Die DA het die minister van Openbare Werke, Dean Macpherson, se besluit verwelkom om ʼn strafregtelike saak aanhangig te maak teen die geskorste uitvoerende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, Tebogo Malaka. Dit volg na ʼn video van die aanlyn nuusblad, Daily Maverick, wat wys hoe Malaka en die trust se woordvoerder ʼn joernalis omkoopgeld […]
# Die EFF het aan Soviet Lekganyane, voorsitter van die parlementêre ad hoc-komitee wat die bewerings van KwaZulu-Natal se polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi ondersoek, geskryf. Die party het kommer uitgespreek oor die komitee se konsep-opdrag, vertraging met dokumente se verspreiding aan die partye, en die regslui wat aangestel is om te help. Die EFF sê die […]
# Eerste minister Benjamin Netanyahu sê Israel beplan om militêre beheer oor die hele Gaza te neem. Die Verenigde Nasies waarsku dit kan rampspoedige gevolge hê, insluitend nog Palestynse sterftes en massa-ontheemding. Israel maak volgens berigte gereed vir ʼn tweefase-operasie om beheer oor Gaza-stad te neem en sowat ʼn miljoen inwoners te verwyder as tydelike […]
# The DA has welcomed Public Works minister Dean Macpherson’s decision to open a criminal case against the suspended Independent Development Trust CEO, Tebogo Malaka. This follows a video captured by the Daily Maverick online publication showing Malaka and the IDT’s spokesperson offering a journalist a 60-thousand-rand bribe. The DA’s Edwin Macrae Bath says Macpherson’s […]