# Deputy president Paul Mashatile will deliver the keynote address at the inaugural Gauteng Investment Conference today in Johannesburg. The conference will focus on unlocking Gauteng’s economic potential as it supports president Cyril Ramaphosa’s goal of boosting economic growth above three-percent. It brings together government leaders, investors, and industry experts to discuss key sectors, including […]
# Een van die beweerde slagoffers van die Nigeriese televangelis Timothy Omotoso, Cheryl Zondi, het haar teleurstelling uitgespreek oor die vryspreking van Omotoso en sy twee medebeskuldigdes op 32 aanklagtes. Zondi, wat in die verkragting- en mensehandelsaak getuig het, het gepraat oor die misbruik wat sy tydens internasionale kerkreise deurgegaan het. Sy sê die uitspraak […]
# One of Nigerian televangelist Timothy Omotoso’s alleged victims, Cheryl Zondi, has expressed her disappointment following the acquittal of Omotoso and his two co-accused on 32 charges. Zondi, who testified in the rape and human trafficking trial, spoke about the abuse she endured during international church trips. She says the verdict denies justice, expressing concern […]
# Die EFF beskryf die proses waarvolgens die parlementêre staande komitee oor Finansies die fiskale raamwerkverslag aanvaar het as gebrekkig, onsamehangend en onwettig. Die party sê die komitee het voorstelle aanvaar wat ʼn 0,5-persent BTW-verhoging insluit. Die EFF-woordvoerder, Sinawo Thambo, sê ActionSA het Suid-Afrikaners mislei deur te beweer hulle versoek dat die BTW-verhoging geskrap word, […]
# Krieket: Die Punjab Kings het agtereenvolgende oorwinnings in die Indiese Premierliga behaal na ʼn agt-paaltjie-sege oor die Lucknow Super Giants. Arshdeep Singh het vier paaltjies platgetrek en LSG is tot 171 vir sewe beperk. In antwoord het Prabhsimran Singh 69 van 34 balle behaal terwyl kaptein Shreyas Iyer ʼn onoorwonne 52 bygedra het. Punjab […]
# Die DA beweer ActionSA het ʼn ooreenkoms met die ANC gesluit om ʼn BTW-verhoging van een-persent oor die volgende twee jaar in te stel. Dit is ten spyte van ActionSA se verklaring dat hy die aanbeveling oor die 0,5-persent-verhoging in die fiskale raamwerkverslag kon verwyder. Willie Aucamp van die DA sê hulle het geveg […]
# Die Amerikaanse Justisiedepartement vra die doodstraf vir Luigi Mangione, wat beskuldig word van die moord in Desember verlede jaar op UnitedHealthcare se uitvoerende hoof, Brian Thompson. ʼn Groot jurie in Manhatten het die 26-jarige Mangione op elf aanklagte skuldig bevind. Dit sluit in een van moord in die eerste graad, twee van moord in […]
# The EFF has described the process by which Parliament’s standing committee on Finance adopted the fiscal framework report as deeply flawed, incoherent and illegal. The party says the committee adopted proposals that include a 0.5-percent value-added tax increase. The EFF’s spokesperson, Sinawo Thambo, says ActionSA has misled South Africans by claiming that their request […]
# Cricket: The Punjab Kings recorded back-to-back wins following an eight-wicket victory over the Lucknow Super Giants in the Indian Premier League. Arshdeep Singh claimed four wickets as LSG were restricted to 171 for seven in their 20 overs. In reply, Prabhsimran Singh top scored with 69 off 34 balls while captain Shreyas Iyer contributed […]