# The African Transformation Movement says the justice system is at risk of collapsing because witnesses are being killed. This follows the murder of a key witness at the Wynberg Magistrate’s Court in the Western Cape yesterday. ATM spokesperson Zama Ntshona says the killing is a chilling reminder of the systemic failures in the witness […]
# Die tweemalige kampioen, Bernhard Langer van Duitsland, verwag ‘n emosionele afskeid wanneer hy hierdie naweek die laaste keer aan die Amerikaanse Meesterstoernooi deelneem. Die 67-jarige het die gesogte Groen Baadjie in 1985 en 1993 gewen en sal die 41ste keer in die beroemde toernooi op Augusta in Georgia speel. Hy beskryf sy twee oorwinnings, […]
# Golf: Two-time champion Bernhard Langer expects an emotional farewell when he competes in the US Masters for the final time this weekend. The 67-year-old won the coveted Green Jacket in 1985 and again in 1993, and will compete in the famous tournament at Augusta in Georgia for the 41st time. He describes his two […]
# Die speaker van Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, is gekies as voorsitter van die Interparlementêre Unie van die Afrika-groep Parlemente. Haar verantwoordelikhede sluit in om parlemente van lidlande saam te roep. Didiza sê Suid-Afrika se voorsitterskap van die Afrika-koukus sal verseker parlemente dra by om Afrika die vasteland met die beste prestasie te maak vir […]
# Die Pretoria High School for Girls se beheerliggaam het weer ʼn hofaansoek ingedien om die onafhanklike ondersoekverslag oor bewerings van rassisme by die skool te laat hersien en tersyde te stel. Die ondersoek handel oor bewerings van leerders se betrokkenheid by ʼn WhatsApp-groep, waar boodskappe met beweerde rasse-ondertone gedeel is. Die Gautengse Onderwysdepartement het […]
# Die Britse eerste minister, Keir Starmer, sê sy regering sal veg om ʼn ekonomiese vennootskap met Amerika te verseker, terwyl hy ook probeer om handelsbeperkings met belangrike vennote wêreldwyd te verlaag. Dit volg ná president Donald Trump se omvattende wêreldwye tariewe. Starmer sê die Verenigde Koninkryk sal slegs ʼn ooreenkoms met Amerika aangaan indien […]
# Krieket: Krieket Suid-Afrika het 18 nasionale kontrakte en twee hibriede kontrakte vir die 2025/2026-seisoen toegeken. Die snelbouers, Kwena Maphaka van die Leeus, Lizaad Williams van die Titans en die veelsydige Senuran Muthusamy van die Warriors het die eerste keer nasionale kontrakte gekry. David Miller en Rassie van der Dussen het hibriede kontrakte gekry en […]
# National Assembly speaker, Thoko Didiza, has been elected as the Inter-Parliamentary Union chairperson of the Africa Group of Parliaments. Her responsibilities will include convening member parliaments. Didiza says South Africa’s chairship of the African Caucus will ensure that parliaments contribute to making Africa the best-performing continent in human rights, democracy, and conflict resolution. She says parliaments […]
# The Pretoria High School for Girls School Governing Body has once again filed a court application to have the independent investigation report on claims of racism at the school reviewed and set aside. The investigation centred around allegations of learners’ involvement in a WhatsApp group, where messages with alleged racial connotations were shared. In […]