# The South African Rooibos Council is engaging the US embassy and the Department of Trade, Industry and Competition to seek relief from a newly imposed 30-percent tariff on Rooibos exports. Rooibos, grown only in the Western Cape, is mostly shipped in bulk to the US for blending, packaging, and marketing, creating jobs there. The […]
# Mixed Martial Arts: Defeated South African middleweight UFC world champion Dricus du Plessis plans to take some time off to reflect on Sunday’s fight against Khamzat Chimaev. The Russian claimed his 15th professional victory when he overshadowed Du Plessis with a unanimous decision in Chicago. Du Plessis’s head coach, Morné Visser, revealed his charge […]
# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus het die ervare Springbok-vleuel, Makazole Mapimpi, opgeroep in aanloop tot hul tweede Rugbykampioenskap-wedstryd teen Australië Saterdag in Kaapstad. Kaptein Siya Kolisi en Kurt-Lee Arendse is op die kantlyn nadat hulle in Saterdag se skok-nederlaag van 38-22 teen die Wallabies beseer is. Hulle sal na verwagting vir ʼn paar weke buite […]
# Amnestie Internasionaal beskuldig Israel dat hy die afgelope 22 maande doelbewus ʼn beleid van verhongering in Gaza toepas. Die groep se jongste verslag sluit getuienisse in van burgerlikes wat na bewering verhonger en verplaas is. Volgens berigte was daar sedert Oktober 2023 227 sterftes weens hongersnood in Gaza waarvan 103 kinders is. Amnestie Internasionaal […]
# Gauteng se LUR vir Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, sê hulle werk aan ʼn provinsiale e-taxi-platform waarvoor alle betrokkenes aanspreeklikheid sal aanvaar. Die LUR het gister met die Maponya-winkelsentrum se bestuur en wetstoepassers in Soweto vergader. Dit volg nadat geweld Woensdag naby die winkelsentrum uitgebreek het, en een persoon dood en twee ander beseer is. Diale-Tlabela […]
# RISE Mzansi sê die regering van nasionale eenheid moet heringestel word eerder as om van krisis tot krisis te strompel terwyl die land self in ʼn krisis is. Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het verlede maand besluit om die koalisieregering te vergroot om meer partye in te sluit om die regering se doeltreffendheid […]
# Dame Helen Mirren sê al is sy ‘n uitgesproke feminis, moet James Bond deur ‘n man gespeel word. Die Oscar-bekroonde aktrise het in ‘n onderhoud met Saga Magazine gesê ‘n vroulike James Bond sal nie werk nie. Amazon MGM Studios sal die volgende weergawe van die spioenasie-franchise vervaardig, met Steven Knight wat die 26ste […]
# Die Nasionale Finansiële Ombudskema het ‘n toename van 73-persent in klagtes rakende digitale bankbedrog aangeteken, met ‘n styging van een-duisend-436 gevalle vroeg in 2024 tot twee-duisend-483 vanjaar. Die regulerende beoordelaar, Johan Brouwer, het in gesprek met eNCA gesê die algemeenste taktiek is uitvissing, met bedrieërs wat kliënte mislei om hul besonderhede te bekend te […]
# Dame Helen Mirren says James Bond should be played by a man, even though she is such a feminist. In a new interview with Saga Magazine, the Oscar-winning actress said a woman just won’t work. Amazon MGM Studios will produce the next iteration of the spy franchise, with Steven Knight set to write what […]