# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, sê die stigting van gespesialiseerde skole om kritieke vaardigheidstekorte aan te spreek deur onderwys te belyn met die provinsie se ekonomiese groeiprioriteite is noodsaaklik. Hy het Dinsdag ‘n uit-diens-gestelde Embraer 135-passasiersvliegtuig amptelik oorhandig, wat deur Airlink aan die Rhodesfield Engineering School of Specialisation in Kempton Park geskenk is. […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die doeltreffendheid van plaaslike regering het ‘n regstreekse uitwerking op die lewensgehalte van burgers en hul vermoë om toegang tot noodsaaklikhede te verkry. Hy het gister ‘n werksbesoek aan die Amampondo-koninkryk in die Oos-Kaap afgelê. Mashatile sê die bekendstelling van die Distriksontwikkelingsmodel is daarop gemik om die funksionering van munisipaliteite […]
# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Staatsdiens en Administrasie verwelkom die Onderwys Arbeidsverhoudingeraad se ondersoek na spookonderwysers en die verkoop van onderwysposte. Die raad word ondersteun deur vakbonde en onderwysdepartemente en sal landwyd ‘n verifikasieproses van opvoeders en leerders uitvoer, met uitslae wat teen Oktober verwag word. Die voorsitter, Jan de Villiers, sê spookwerkers dreineer […]
# Die Suid-Afrikaanse Rooibosraad is besig om te onderhandel met die ambassade van die VSA en die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging om verligting te kry van die onlangs ingestelde 30-persent tariewe op Rooibos-uitvoere. Rooibos, wat slegs in die Wes-Kaap gekweek word, word meesal in grootmaat na die VSA verskeep vir vermenging, verpakking en […]
# Gemengde Gevegskuns: Die verslaande Suid-Afrikaanse middelgewig UFC-wêreldkampioen Dricus du Plessis gaan tyd afvat om te besin oor Sondag se geveg teen Khamzat Chimaev. Die Rus het sy 15de professionele oorwinning behaal toe hy Du Plessis met ‘n eenparige beslissing in Chicago oordonder het. Volgens Du Plessis se hoofafrigter, Morné Visser, stel hy nie in […]
# Parliament’s Portfolio Committee on Public Service and Administration has welcomed the Education Labour Relations Council’s probe into ghost teachers and the selling of teaching posts. The council, supported by unions and education departments, will conduct a nationwide verification of educators and learners, with results due by October 2025. Committee chairperson, Jan de Villiers, said […]
# Deputy president Paul Mashatile says the effectiveness of local government directly impacts the quality of life for citizens and their ability to access necessities. He undertook a working visit to the Amampondo Kingdom in the Eastern Cape on Tuesday. Mashatile says the roll-out of the District Development Model aims to improve the functioning of […]
# European Council president, António Costa, says the European Union is united and unwavering in its support for Ukraine, as well as its commitment to maintaining pressure on Russia. Last month, the EU adopted its 18th package of sanctions against Moscow, which includes the introduction of an import ban on refined petroleum made from Russian crude […]
# Gauteng premier Panyaza Lesufi says establishing specialised schools to address critical skills shortages by aligning education with the province’s economic growth priorities is imperative. He presided over the official handover of a decommissioned Embraer 135 passenger jet on Tuesday, donated by Airlink to Rhodesfield Engineering School of Specialisation in Kempton Park. Lesufi says with […]