# Rugby: Few give the Bulls a chance when they take on a Leinster team under the guidance of former Springbok coach Jacques Nienaber in today’s United Rugby Championship final in Dublin. Bulls’ coach Jake White said earlier the hosts consist of Irish internationals, All Black Jordie Barrett at centre, and double World Cup winner […]
# Rugby: Min mense dink die Bulle gaan vandag in Dublin hond haaraf maak in die Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryd teen Leinster, onder leiding van die voormalige Springbok-afrigter Jacques Nienaber. Die Bulle se afrigter, Jake White, het vroeër gesê die gasheerspan bestaan uit Ierse toetsspelers, die All Black Jordie Barrett op senter, met die dubbele Wêreldbekerwenner RG […]
# Irak het ‘n klagte ingedien by die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad oor Israel se beweerde skending van sy lugruim tydens ‘n groot aanval op Iran. Die ministerie van Buitelandse Sake in Irak sê die praktyk is ‘n blatante skending van Irak se soewereiniteit. Hy vra die Veiligheidsraad om sy verantwoordelikhede na te kom en […]
# Gift of the Givers founder, Imtiaz Sooliman is working with the Eastern Cape Health Department to curb a diarrhea outbreak in Butterworth. Sooliman raised concerns as most affected areas lack water and electricity. Sooliman says the organisation has deployed water tankers, hot meals, blankets, and a powerful generator to affected hospitals. In addition, meal […]
# Die stigter van Gift of the Givers, Imtiaz Sooliman werk saam met die Oos-Kaapse Gesondheidsdepartement om ‘n uitbreking van diarree in Butterworth te beheer. Sooliman is bekommerd omdat daar nie water en elektrisiteit in die area is nie. Hy sê die organisasie het watertenkers, warm etes, komberse en ‘n sterk kragopwekker gestuur na hospitale […]
# President Cyril Ramaphosa has urged South Africans to avoid building homes in flood-prone areas. During his visit to Mthatha in the Eastern Cape, where floods have claimed at least 78 lives, Ramaphosa said building in dangerous areas puts families at greater risk. The president also called for stronger measures to protect communities from future […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê hy verwelkom die uitslag van die polisie se tugondersoek wat agt gewese lede van sy BBP-beskermingspan vrygespreek het. Dit volg ten spyte van videomateriaal wat wys hoe hulle in 2023 ʼn burgerlike op die N1 in Johannesburg aanrand. Die polisie se interne tugkomitee het bevind die video mag nie as […]
# Die Internasionale Atoomenergie-agentskap het ʼn resolusie aanvaar wat verklaar dat Iran nie sy verpligtinge nakom wat kernwapenverspreiding betref nie. Negentien van die 35 lande op die agentskap se raad het ten gunste van die mosie gestem wat die Verenigde Koninkryk, Frankryk en Duitsland ingedien het. Die resolusie verklaar dat Teheran herhaaldelik nie kon verduidelik […]
# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hy sal voortgaan met sy span-rotasiebeleid. In 2024 het hy 50 spelers in 13 toetswedstryde gebruik en 12 nuwelinge ingespan. Erasmus het nege nuwelinge in sy groep van 55 vir die kragmeting teen die Barbarians op 28 Junie en toetse teen Italië en Georgië in Julie. Hy sê hulle […]