# Gift of the Givers founder, Imtiaz Sooliman is working with the Eastern Cape Health Department to curb a diarrhea outbreak in Butterworth. Sooliman raised concerns as most affected areas lack water and electricity. Sooliman says the organisation has deployed water tankers, hot meals, blankets, and a powerful generator to affected hospitals. In addition, meal […]
# Die stigter van Gift of the Givers, Imtiaz Sooliman werk saam met die Oos-Kaapse Gesondheidsdepartement om ‘n uitbreking van diarree in Butterworth te beheer. Sooliman is bekommerd omdat daar nie water en elektrisiteit in die area is nie. Hy sê die organisasie het watertenkers, warm etes, komberse en ‘n sterk kragopwekker gestuur na hospitale […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê hy verwelkom die uitslag van die polisie se tugondersoek wat agt gewese lede van sy BBP-beskermingspan vrygespreek het. Dit volg ten spyte van videomateriaal wat wys hoe hulle in 2023 ʼn burgerlike op die N1 in Johannesburg aanrand. Die polisie se interne tugkomitee het bevind die video mag nie as […]
# Die Internasionale Atoomenergie-agentskap het ʼn resolusie aanvaar wat verklaar dat Iran nie sy verpligtinge nakom wat kernwapenverspreiding betref nie. Negentien van die 35 lande op die agentskap se raad het ten gunste van die mosie gestem wat die Verenigde Koninkryk, Frankryk en Duitsland ingedien het. Die resolusie verklaar dat Teheran herhaaldelik nie kon verduidelik […]
# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hy sal voortgaan met sy span-rotasiebeleid. In 2024 het hy 50 spelers in 13 toetswedstryde gebruik en 12 nuwelinge ingespan. Erasmus het nege nuwelinge in sy groep van 55 vir die kragmeting teen die Barbarians op 28 Junie en toetse teen Italië en Georgië in Julie. Hy sê hulle […]
# President Cyril Ramaphosa besoek vandag vloedgeteisterde gebiede in die Oos-Kaap. Dit volg nadat meer as 70 mense sedert Maandag in die provinsie dood is na oorstromings. Sowat tien-duisend mense is dakloos gelaat en drie-duisend huise is beskadig of vernietig. Die OR Tambo- en Amathole-distriksmunisipaliteite het die ergste deurgeloop. Ramaphosa het gister by ʼn beraad […]
# Deputy president Paul Mashatile says he welcomes the outcome of the police disciplinary inquiry that acquitted eight former members of his VIP presidential protection services. The officers were acquitted despite a viral video footage capturing them assaulting a civilian on the N1 in Johannesburg in 2023. The police’s internal disciplinary committee ruled that the […]
# The International Atomic Energy Agency has passed a resolution, declaring that Iran is not complying with its obligations regarding nuclear non-proliferation. Nineteen of the 35 countries on the board of the IAEA voted for the motion, which the UK, France and Germany submitted. The resolution states that Tehran has repeatedly been unable to explain […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says he will continue with his team rotation policy. In 2024, he used 50 players in their 13 Test matches, while capping 12 new players. Erasmus has named nine uncapped players in his 55-man squad for the clash against the Barbarians on June 28th and Tests against Italy and […]