# The Gauteng Education Department says funding to schools of specialisation has been reduced due to broader budgetary constraints. Since 2022, the department has slashed funding to schools of specialisation from 69.29-million-rand in 2022 to just over 13-million in 2024, representing a decrease of 81.36-percent. The department’s spokesperson, Steve Mabona, says that as more schools […]
# The DA Federal Council has passed a motion to affirm the party’s longstanding position against the expropriation of property without compensation. The party says it supports Section 25 of the Constitution, and that just and equitable compensation adjudicated by a court of law must be paid for any expropriation. The DA’s national spokesperson, Karabo […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare veroordeel die wrede moord op twee gesondheidswerkers van die St Elizabeth-hospitaal in Lusikisiki, in die Oos-Kaap. ‘n Verpleegster en ‘n adjunkdirekteur is verlede week in hulle huis in Palmerton vermoor. Die motief is nog onbekend. Dit volg ná die onlangse moord van ‘n ambulanswerker in Jansenville. Thami Makuzeni van die […]
# The Public Servants Association condemns the brutal killing of two healthcare workers from St Elizabeth Hospital in Lusikisiki, in the Eastern Cape. A nurse and a deputy director were murdered at their home in Palmerton village last week. The motive is still unknown. This follows another recent killing of an ambulance worker in Jansenville. […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, en haar adjunk, Reginah Mhaule, bied ‘n seminaar in Noordwes aan oor die bevordering van toegang tot gehalte vroeë kinderversorging en -onderwys. Die geleentheid sal vernuwende strategieë ondersoek om die toeganklikheid van onderwys te verbeter. Die seminaar gaan die vergadering van die G20-onderwyswerkgroep vooraf, wat môre en […]
# Basic Education minister Siviwe Gwarube and deputy minister Reginah Mhaule are hosting a seminar on boosting access to quality Early Childhood Care and Education in the North West. The event will explore innovative strategies to improve education accessibility. The seminar precedes the G20 Education Working Group meeting, which takes place on Wednesday and Thursday.
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die Silapha-welstandsprogram gestaak. Die program was ʼn driejaar-projek wat kunstenaars en sportlui help om toegang tot hulpbronne te kry. Die diensverskaffer het ʼn tender van meer as 18-miljoen-rand oor drie jaar ontvang en die departement het hom maandeliks sowat 507-duisend-rand betaal. Die departement sê […]
# Die Verenigde Nasies se Menseregte-moniteringsending in Oekraïne het die naweek se dodelike Russiese missiel- en hommeltuigaanvalle veroordeel. Minstens 12 mense waaronder drie kinders is dood in wydverspreide aanvalle in die Kiev-streek. Oekraïnse amptenare het bevestig daar was 298 Russiese hommeltuie en 69 missiele. Die VN sê die aanval beklemtoon die gevare wanneer kragtige wapens […]
# Motorsport: McLaren-renjaer Lando Norris het stof in Charles Leclerc van Ferrari se oë geskop om sy eerste Monaco Grand Prix te wen. Dit Brit het die nuwe twee verpligte band-ruilings vir die wedren hanteer om dit die eerste keer sedert die seisoen se eerste kompetisie in Australië te wen. Sy spanmaat Oscar Piastri is derde, […]