# Gauteng se LUR vir Finansies, Lebogang Maile, sê die provinsie betaal vandag 5,76-miljard-rand aan e-tolskuld en die ondersteuning van SANRAL se snelwegverbeterings. Maile sê dit is deel van Gauteng se Provinsiale Inkomsteverbeteringstrategie en breër infrastruktuurplanne. Hy sê verder werk is aan die gang is om die finansieringsmodel vir fases 2 en 3 van die […]
# Gauteng MEC for Finance Lebogang Maile says the province will pay 5.76-billion-rand today to settle e-toll debt and support SANRAL’s freeway upgrades. Maile says this forms part of Gauteng’s Provincial Revenue Enhancement Strategy and broader infrastructure plans. He adds that work is ongoing to determine the financing model for phases 2 and 3 of […]
# Die Forum vir Suid-Afrika het die DA se onttrekking aan die Nasionale Dialoog verwelkom en noem dit opportunisties maar noodsaaklik. Die FOSA-woordvoerder, Tebogo Mashilompane, hou vol die dialoog is ‘n verkwistende poging om ministers wat misluk te beskerm. Mashilompane voer aan landsburgers wil optrede sien oor werkgeleenthede, veiligheid en dienste, nie duur besprekings nie. […]
# The Forum for South Africa has welcomed the DA’s withdrawal from the National Dialogue, calling it opportunistic but necessary. FOSA spokesperson, Tebogo Mashilompane, maintains the dialogue is a wasteful exercise aimed at shielding failing ministers. Mashilompane argues citizens want action on jobs, safety, and services not costly discussions. He urges president Cyril Ramaphosa to […]
# Die Nasionale Vergadering het die verslag van die Gesamentlike Komitee oor Etiek en Ledebelange oor die nie-openbaarmaking van ledebelange vir 2024 aanvaar. Die komitee het bevind dat agt lede van die Parlement die Kode van Etiese Gedrag en Openbaarmaking van Ledebelange oortree het. Dit is omdat hulle nie hul finansiële en ander registreerbare belange […]
# The National Assembly has adopted the report of the Joint Committee on Ethics and Members’ Interests on the non-disclosures of members’ interests for 2024. The committee found eight members of Parliament in breach of the Code of Ethical Conduct and Disclosure of Members’ Interests. This is for failing to submit their financial and other […]
# The Gauteng Education Department has precautionarily transferred the principal of Hoërskool Waterkloof following allegations of witness interference. The principal will report to the Tshwane South District Office from today pending the outcome of disciplinary proceedings. The Department’s spokesperson, Steve Mabona says the case, involving earlier claims of serious misconduct, is being handled by the […]
# Die Gautengse Onderwysdepartment het die hoof van die Hoërskool Waterkloof voorlopig oorgeplaas ná bewerings van inmenging met ’n getuie. Hy sal vandag by die Tshwane-Suid Distrikskantoor aanmeld hangende die uitslag van ‘n dissiplinêre proses. Die departementele woordvoerder, Steve Mabona, sê die saak oor bewerings van ernstige wangedrag word deur die Onderwysraad vir Arbeidsverhoudinge hanteer:
# Die DA sê president Cyril Ramaphosa bedreig die stabiliteit van die koalisie nadat Andrew Whitfield van die DA as adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging afgedank het. Die leier van die DA, John Steenhuisen, sê die afdanking was polities gemotiveerd en demonstreer dubbele standaarde, met sekere ANC ministers wat steeds in hul poste is […]